Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Picollo Bocca Villa

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luckhoffstraat 44, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 190 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Picollo Bocca Villa is geleë op die skilderagtige Kaapse Walviskusroete in die dorpie Kleinmond, net 'n uur se ry van Kaapstad af, en bied ruim verblyf met daardie huis-weg-van-huis-gevoel.

Die huis beskik oor 3 groot slaapkamers, 2 volledige badkamers, 'n oopplan-leefarea, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n Bali-styl eetkamer. Slaapplek vir 9 mense. Daar is ook 'n waskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Geriewe sluit 'n kluis, 2 TV's met 'n volledige keuse van DStv-kanale, veselinternet, 'n DVD-speler asook 'n skottelgoedwasser, ysmasjien en kaggel in. Handdoeke word voorsien vir die duur van jou verblyf.

Buite is daar 'n omheinde tuin waarin kinders en volwassenes kan ontspan, asook 'n groot patio met ingeboude braai op die boonste verdieping wat oor die see uitkyk. Troeteldiere word toegelaat maar nie binne die huis nie. Absoluut alles, insluitend 'n sekuriteitsalarm, word voorsien dat jy die spanning van die stadslewe moet wegmasseer.

Slegs 600 m se stap na die Harbour Rd met verskeie restaurante en winkels en vermaak. En 700m stap na naaste strand en ook die Palmiet strandmeer waar kinders kan swem en speel in die warmer vlak waters. Die hoofstrand is sowat 2,5 km van ons huis af.

Doendinge in die omgewing sluit 'n verskeidenheid bekende wynroetes, haaihokduik, pikkewynkyk, perdry, duik, walviskyk, staproetes en panoramiese see- en landskapuitsigte oor Kleinmond en die Atlantiese Oseaan in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 37 resensies vir Picollo Bocca Villa
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Luckhoffstraat 44, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Picollo Bocca Villa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 190
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R2 190
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luckhoffstraat 44, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde22b097330a7d8ae3dcc673782c63e5d12692b99f47da4abadb0b80bb857e73f27954791f5957671fc189a9c517204d93ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 190 per nag (plek vir 9) 37 5 1 5 44 Luckhoff Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.343566731066 19.008431732654

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang