Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaisir du Cap

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Negendelaan 7, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 550 per nag, vir 11 mense

Beskrywing

Plaisir du Cap is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in Voëlklip, Hermanus, ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende wat naby die kus wil wees.

Dié eiendom bied slaapplek aan tot 11 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het ook koningingrootte-beddens en deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens en 'n stapelbed, en beskik ook oor 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die huis sluit 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele in. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en spog ook met 'n binnenshuise kaggel. Vir gaste se vermaak is 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n lieflike patio met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Gaste word voorsien van oorgenoeg veilige parkeerplek en is 'n entjie vanaf gewilde strande geleë, insluitend 'n Blouvlagstrand, asook geriefswinkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 11 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 5 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet
Badkamer 4

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 5

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 61

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Negendelaan 7, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 550
per nag, vir 11 mense
Vanaf
Vanaf R7 550
per nag, vir 11 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Negendelaan 7, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58dac7cbccd13d26d96f08ea18fd1f5a39ed9e54fe996f27c79ac5425f42b13477715424b433411228186a8c2e25b774db51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 550 per nag, vir 11 mense 7 9th Avenue Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.4091427 19.284396

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang