Pool Studio
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R80 skoonmaakfooi per bespreking.
Prys sluit in
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Huisreëls
'n Boete van R2000 sal van die deposito afgetrek word indien die volgende reëls nie nagekom word nie:
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen besoekers word op die perseel toegelaat nie.
Geen geraas word toegelaat nie, aangesien hierdie verblyf in 'n natuurrreservaat is en ander gaste op die plaas bly.
Rook is in woonstel verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Uitklok is op die laaste om 10:00.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Seaview-weg 36, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang