Rainbow Guest House & Tours
Beskrywing
Dié kamer het 'n en suite-badkamer en 'n aparte ingang. Geriewe in die kamer sluit in 'n TV met DStv, 'n ketel, tee- en koffiemaakgeriewe en 2 koppies en pierings. Die kamer word daagliks skoongemaak en Linne an dhanddoeke word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 2 slaapkamers en 'n volledige badkamer. Daar is ook 'n yskassie, eetgerei, breekware, 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Albei kamers is toegerus met lugversorging en TV's.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lilacstraat 28, Strelitzia Park, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering: