Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Redlands Villa

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
1-Bedroom Cottage
Vanaf R500
R500 R450
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Die kothuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel, kaste en 'n TV.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat wanneer die huis en kothuis bewoon is, alle gaste volle toegang tot alle buite-areas sal hê.
Let dat die skoonmaakfooi vir die kothuis verskil van dié van die hoofhuis. Die skoonmaakfooi vir die kothuis is R250, terwyl die hoofhuis 'n skoonmaakfooi van R1250 het.

Indien gaste beplan om 'n partytjie op die perseel te hou, tref asb. vooraf reëlings met die eienaa. 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito sal dan gehef word. Indien die partytjiereëlings nie vooraf getref word nie, sal die bespreking verbeur word en gaste gevra word om dadelik te vertrek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Redlands Villa
Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamer het onderskeidelik 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Gaste deel 2 badkamers waarvan een 'n bad en 'n stort het en die ander het slegs 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Dit strek tot by die eetarea. Die aangrensende leefarea het gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Daar is ook 'n sitarea met 'n TV.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer
En-suite
Bad, Toilet
Badkamer

Stort, Toilet
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat wanneer die huis en kothuis bewoon is, alle gaste volle toegang tot alle buite-areas sal hê.
Let dat die skoonmaakfooi vir die kothuis verskil van dié van die hoofhuis. Die skoonmaakfooi vir die kothuis is R250, terwyl die hoofhuis 'n skoonmaakfooi van R1250 het.

Indien gaste beplan om 'n partytjie op die perseel te hou, tref asb. vooraf reëlings met die eienaa. 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito sal dan gehef word. Indien die partytjiereëlings nie vooraf getref word nie, sal die bespreking verbeur word en gaste gevra word om dadelik te vertrek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R500
R500 R450
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Redlands-weg 14, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf1cc940a588442ec8525a394cebb49c0abf7f672258a2f879b37c92c82aa0a84add31e8300cc038138e9687c6cb3b9574cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R450 per nag (plek vir 2) 14 Redlands Road Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.878391 18.4956967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang