Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Redlands Villa

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R1250 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Winteraanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Sep 2024 tot 30 Sep 2024.

Prys sluit in
Redlands Villa
Selfsorg
1-Bedroom Cottage
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat wanneer die huis en kothuis bewoon is, alle gaste volle toegang tot alle buite-areas sal hê.
Let dat die skoonmaakfooi vir die kothuis verskil van dié van die hoofhuis. Die skoonmaakfooi vir die kothuis is R250, terwyl die hoofhuis 'n skoonmaakfooi van R1250 het.

Indien gaste beplan om 'n partytjie op die perseel te hou, tref asb. vooraf reëlings met die eienaa. 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito sal dan gehef word. Indien die partytjiereëlings nie vooraf getref word nie, sal die bespreking verbeur word en gaste gevra word om dadelik te vertrek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R500
R500 R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
R500 R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
R500 R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Redlands-weg 14, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf1cc940a588442ec8525a394cebb49c0abf7f672258a2f879b37c92c82aa0a84add31e8300cc038138e9687c6cb3b9574cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R450 per nag (plek vir 2) 14 Redlands Road Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.878391 18.4956967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang