Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rondegat Cottages

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Alida V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie ontspannend en rustig. Uitstekende uitsig, en baie netjiese eenheid. Ek is nie seker hoe die ander eenhede by Rondegat lyk nie, maar hierdie een was splinternuut en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons het baie lekker gebly. 'n Probleem met die splinternuwe mikrogolf wat nie reg gewerk het nie, is baie vinnig opgevolg en opgelos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie rustig en stil. Lieflike uitsig oor die dam. Ons het baie lekker gebly. Skoon en netjies. Sal enige tyd weer daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Rondegat Cottages
Dankie, ons sien uit om julle weer hier te sien.

Esther S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Rustige natuur, skoon. Baie, baie lekker en rustig. Ons gaan beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Rondegat Cottages
Dankie Esther, dit was lekker om julle hier te ontvang.

Christo P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Mooi uitsig op die dam en berge. Rustige verblyf in stil omgewing in stil tyd van die jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Rondegat Cottages
Baie dankie, kom kuier weer.

Herman H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Heerlik, netjies, goed toegerus, mooiste uitsigte. Beste wegbreek wat ons in 'n lang tyd gehad het. Die eienaars is baie vriendelik en die verblyf was skoon, meer as genoeg toebehore in die kombuis en heerlike beddens om op te slaap. Die omgewing het omtrent mens se asem weg geslaan, en perfekte tyd met al die blomme wat ook uit is. Ons 2 seuns het MTB gery, kano en was net nooit verveeld nie. Reeds vir ons vriende aangestuur en beplan ons volgende besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Rondegat Cottages
Baie dankie vir die mooi verslag, en ons sien uit na julle volgende besoek.

Charmaine S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Beautiful. Behalwe vir die 14km grondpad was alles beautiful. Ons moes elke oggend uit ry skool toe maar ek dink vir 'n rustige vinnige wegbreek (sonder om rond te ry) is Rondegat perfek! Baie rustig, beautiful en jy het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Relaxing and rejuvenating. Our house had 2 bathrooms, which is great when travelling with friends. It had all you would need, except you had to take towels. A perfect braai area with a stunning view of the sun setting over the dam. You can walk around between the daisies.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Rondegat Cottages
Hi Lynn Thank you for your kind review, it was lovely seeing you here again.

Kristen D
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Tranquility. It was beautiful, peaceful and extremely safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Perfect place for a little weekend break away. New and clean cottage. Everything worked as it should. Great view of dam and very safe and comfortable surroundings. Most enjoyable overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ansie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Baie lekker en pragtig. Dit was 'n baie mooi plek. Sal graag weer wil gaan, stel net voor dat indien 'n mens meer as een aand oorslaap, hulle skoonmaakdienste moet aanbied. Dit is werklik 'n baie netjiese plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Anne-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ou Kaapse Weg, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4YmNkMmRlLTRjMWMtNDJjNS1iMWIwLTI3NDY5MTNkZTFmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 115 5 1 5 Ou Kaapse Weg Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -32.265452830534 18.937093019485

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang