Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustic Beach Cottage Umdloti

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vierde Laan 8, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Rustic Beach Cottage Umdloti is in Umdloti, 'n klein oorddorpie langs KwaZulu-Natalse se Noordkus, geleë. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die see.

Dié strandhuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Drie van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die 2 oorblywende badkamers het elk 'n bad en 'n stort.

Die leefarea beskik oor 'n etenstafel met stoele, 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv, asook 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus is. Daar is ook 'n werkstasie. Daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar, maar nie op Sondae nie.

Die huis spog met 'n asemrowende binne- en buitestoep met sitplek en 'n eetarea met 'n pragtige see-uitsig. Daar is 'n swembad en die strand is stapafstand. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Corrine Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Vierde Laan 8, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vierde Laan 8, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA500786a886de7a77c4bbd9e85adfbfd063fc3b36fc0e779e7869173f34cff123bde5d71a482b343247bcb9ca3c45f36f95bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8) 8 Fourth Avenue Umdloti 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.679086474638 31.112104619491

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang