Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustic Beach Cottage Umdloti

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R1000 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen funksies word toegelaat nie.
Geen harde geraas na 22:00 nie.
Rook binnenshuis is verbode.
Moet asb. nie die ape voer nie.
Swartsakke moet in die huis bly of in die groen vullisdromme in die kompleks geplaas word.
Maksimum 8 gaste.
Moet asb. nie die sleutels in die woonstel toesluit nie.
Indien gaste 'n sleepwa bring, moet hulle die bestuurder vroegtydig laat weet sodat hulle sekuriteit in kennis kan stel.
Sodra die aanvangsitems opgebruik is, moet gaste dit asb. self aanvul.
Uitkloktyd: 09:00

Boetes sal gehef word indien die reëls oortree word.

Let asb. dat Durban tans beurtkrag ervaar. Laai die EskomSePush-app af om die skedule te kry aangesien dit uurliks kan verander.

Indien daar enige onderbrekings is, let asb. dat die verblyf nie 'n kragopwekker het nie. Daar is wel batteryligte. Maak seker dat hierdie ligte ingeprop en gelaai is sodat gaste nie in die donker sal sit nie. Laat weet asb. die bestuurder rakende enige onderbrekings sodat dit aan die nodige departement gerapporteer kan word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vierde Laan 8, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA500786a886de7a77c4bbd9e85adfbfd063fc3b36fc0e779e7869173f34cff123bde5d71a482b343247bcb9ca3c45f36f95bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8) 8 Fourth Avenue Umdloti 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.679086474638 31.112104619491

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang