Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Karoo National Park

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Nicholas M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

A haven from the hectic N1. The peace that comes from immersion in beauty and silence was with us the whole 24 hours of our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekend, en die vriendelik personeel maak dit spesiaal. Puik geriewe, restaurant is fantasies, en die personeel is so vriendelik en wonderlik. Regtig 'n besonderse plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker. Goed gerus. Kwaliteit tyd saam met familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jb F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig en ontspanne. Net oorslaap om rolbal te speel Saterdag. Vriendelike diens. Skoon en baie netjies. Pragtige park.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zani T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Die moeite werd. Heerlik gekamp en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maré O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Naby God en sy skepping. Ongelooflike sonsondergang en sterrenag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rudi F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Lekker verblyf. Lekker kamp plek, die swembad en piekniek plekkie by Lammertjieleegte is definitief 'n moet besoek!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerda N
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2024

Goeie bestemming vir 'n wegbreek of oornagverblyf. Netjiese, skoon geriewe met lieflike uitsig. Veilige parkering en rustige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Peter D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Baie lekker in natuurreservaat. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1420

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 404
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 404
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 312 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N1, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhAl7vig5bituIuhcdXLrutH7ytyfQmSr5YX4jvnIacaYgkAlmr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R404 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 Off the N1 Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.330914 22.500221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang