Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Urikaruus Wilderness Camp

Selfsorg
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
Riverside Cabin RC2
Vanaf
Vanaf R 2 146
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié hutte is op stelte gebou met ’n gedeelde deurgang tussen die hutte. Elke hut het 2 enkelbeddens, en ’n en suite-stort met ’n toilet en wasbak. Daar is ook ’n kombuis wat met eetgerei, kookgerei, breekware, ’n yskas-vrieskas en gasstoof toegerus is. Elektrisiteit word via sonkrag aan die hutte voorsien en daar is geen konvensionele kragproppe nie. Elke hut het ’n dek met meubels en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg. ’n Gemeenskapsooi van 1% is ingesluit in die tarief.

Huisreëls

Neem asb. kennis:

Vanaf 1 September 2017 sal alle besoekers ouer as 18 jaar 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identifikasie, bv. bestuurderslisensie gevra word vir skandering wanneer hulle die Parke binnekom/verlaat.

'n Standaard daaglikse bewaringsgeld van R240 vir buitelandse besoekers, R120 vir SAOG-burgers met 'n geldige paspoort en R60 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met ID, word gehef by toegang tot die park.

Neem asseblief kennis van die kantoor- en hekure:
Die hoofkamp se ontvangs is van 07:00 tot 19:00 daagliks oop. Laat aankoms en vroeë vertrek moet gereël word mby ontvangs.
Die hoofhek maak daagliks 05:00 oop en sluit 22:00, maar daar is 24/7 sekuriteit by die hek.

Aangesien die Park maklik vanaf die N1 toeganklik is, verwelkom ons instapgaste. Sekuriteit word elke aand met sleutels aan 'n aantal beskikbare eenhede voorsien. Gaste wat die na-ure inklok, word versoek om die volgende oggend by ontvangs aan te meld.

Wildarea hekke: 07:00 - 18:00 (1 April tot 30 September) and 06:00 - 19:00 (1 Oktober tot 31 Maart).

Die restaurant is oop vir ontbyt en aandete van 07:00 -10:00 en 18:00 - 21:00.

Die winkel is oop van 07:30 - 20:00.
By die kampeerplek is daar ’n wasmasjien en tuimeldroër en R15 vir elk word by ontvangs betaal. Die swembad in die ruskamp is slegs vir oornaggaste.

Neem asb. kennis vir die Afsaal en Ebizweni Cottages:
Afsaal Cottage is slegs via 4x4 of voertuig met 'n hoë grondvryhoogte toeganklik. Die normale hektye geld vir die kothuise en die parkbestuur maak staat op die gaste se eerlikheid om by die park- en hekreëls te bly. Besoekers moet daarop let dat daar geen selfoon ontvangs by die kothuise is nie.
Die eenhede word nie daagliks skoongemaak nie, maar slegs na vertrek en voor aankoms skoongemaak. Die kothuise het nie elektrisiteit nie en krag word voorsien via sonkrag en gas.

Motorfietse word nie toegelaat in die park nie.
Die gebruik van hommeltuie binne (en oor) die Parke is streng verbode.
Geen rook word binne die akkommodasie toegelaat nie.
Moenie die diere voer nie.
Aangesien buitenshuise beligting in kampe beperk is, word 'n flits/koplamp vereis wanneer gaste snags buite rondloop.
Stappers op dag- en oornagpaaie moet altyd genoeg water hê.
Troeteldiere word nie toegelaat in die Nasionale Park nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Honeymoon Riverside Cabin HRC2
Vanaf
Vanaf R 2 394
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié hutte is op stelte gebou met ’n gedeelde deurgang tussen die hutte. Die wittebrood-hut het ’n dubbelbed, en ’n en suite-stort met ’n toilet en wasbak. Daar is ook ’n kombuis wat met eetgerei, kookgerei, breekware, ’n yskas-vrieskas en gasstoof toegerus is. Elektrisiteit word via sonkrag aan die hutte voorsien en daar is geen konvensionele kragproppe nie. Elke hut het ’n dek met meubels en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg. ’n Gemeenskapsooi van 1% is ingesluit in die tarief.

Huisreëls

Neem asb. kennis:

Vanaf 1 September 2017 sal alle besoekers ouer as 18 jaar 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identifikasie, bv. bestuurderslisensie gevra word vir skandering wanneer hulle die Parke binnekom/verlaat.

'n Standaard daaglikse bewaringsgeld van R240 vir buitelandse besoekers, R120 vir SAOG-burgers met 'n geldige paspoort en R60 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met ID, word gehef by toegang tot die park.

Neem asseblief kennis van die kantoor- en hekure:
Die hoofkamp se ontvangs is van 07:00 tot 19:00 daagliks oop. Laat aankoms en vroeë vertrek moet gereël word mby ontvangs.
Die hoofhek maak daagliks 05:00 oop en sluit 22:00, maar daar is 24/7 sekuriteit by die hek.

Aangesien die Park maklik vanaf die N1 toeganklik is, verwelkom ons instapgaste. Sekuriteit word elke aand met sleutels aan 'n aantal beskikbare eenhede voorsien. Gaste wat die na-ure inklok, word versoek om die volgende oggend by ontvangs aan te meld.

Wildarea hekke: 07:00 - 18:00 (1 April tot 30 September) and 06:00 - 19:00 (1 Oktober tot 31 Maart).

Die restaurant is oop vir ontbyt en aandete van 07:00 -10:00 en 18:00 - 21:00.

Die winkel is oop van 07:30 - 20:00.
By die kampeerplek is daar ’n wasmasjien en tuimeldroër en R15 vir elk word by ontvangs betaal. Die swembad in die ruskamp is slegs vir oornaggaste.

Neem asb. kennis vir die Afsaal en Ebizweni Cottages:
Afsaal Cottage is slegs via 4x4 of voertuig met 'n hoë grondvryhoogte toeganklik. Die normale hektye geld vir die kothuise en die parkbestuur maak staat op die gaste se eerlikheid om by die park- en hekreëls te bly. Besoekers moet daarop let dat daar geen selfoon ontvangs by die kothuise is nie.
Die eenhede word nie daagliks skoongemaak nie, maar slegs na vertrek en voor aankoms skoongemaak. Die kothuise het nie elektrisiteit nie en krag word voorsien via sonkrag en gas.

Motorfietse word nie toegelaat in die park nie.
Die gebruik van hommeltuie binne (en oor) die Parke is streng verbode.
Geen rook word binne die akkommodasie toegelaat nie.
Moenie die diere voer nie.
Aangesien buitenshuise beligting in kampe beperk is, word 'n flits/koplamp vereis wanneer gaste snags buite rondloop.
Stappers op dag- en oornagpaaie moet altyd genoeg water hê.
Troeteldiere word nie toegelaat in die Nasionale Park nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 146
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R360, Kgalagadi Transfrontier Park, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZlwq7cwbZK3ezXJEOOwGQMPj1EkFVQZIa0DDaSB8Gqziz9GhSx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 146 per nag, vir 2 mense Off the R360 Kgalagadi Transfrontier Park 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.010763 20.350139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang