Sea Breeze
Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Feb 2024 tot 14 Nov 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robbestraat 24, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 600R960 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sea Breeze is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Mosselbaai. Dit is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin wat naby die strand wil bly.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n skuifdeur wat na die balkon lei. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n leefarea, eetarea en kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Die leefarea het 'n TV met Netflix en gemaklike slaapbanke vir nog 2 gaste. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n skuifdeur wat na 'n onderdakbalkon met 'n onbelemmerde see-uitsig lei.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die woonstel is naby plaaslike geriewe insluitend winkels, restaurante en die strand.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
SOPHIA Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Robbestraat 24, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Breeze het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robbestraat 24, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap