Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Breeze and Seagull

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Seagull
Vanaf R950
R950 R570
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, ketel, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV, Netflix, WiFi, rusbanke, etenstafel en veilige parkeerplek op die perseel in.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook binnenshuis is verbode.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Sea Breeze
Vanaf R1 600
R1 600 R960
per nag (plek vir 4)
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste, 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sit- en eetarea, asook 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus is. Die sitarea het 'n TV met Netflix en gemaklike slaapbanke vir 2 bykomende gaste. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die sitarea het 'n skuifdeur wat na 'n onderdakbalkon onbelemmerde uitsigte oor die see spog. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie woonstel is naby winkels, restaurante en die strand.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook binnenshuis is verbode.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R950
R950 R570
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robbestraat 24, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9087fe81c985bd54e815ec5cd20c2c29f5852cef9890edb2e1ebc0a676b26a7cff2f0f797439daeb5423a521cce22d69a42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R570 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 24 Robbe Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.173658695743 22.124621748623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang