Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Breeze and Seagull

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Sunette F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Stil rustige wegbreek. Ons verblyf was baie aangenaam, die see-uitsig is pragtig vanaf die slaapkamervenster en die rustigheid wat ons in die eenheid ervaar het, was 'n groot pluspunt! Die beddegoed is van baie goeie gehalte. Het ons verblyf baie geniet, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
SOPHIA
Sea Breeze and Seagull
Dit was 'n groot plesier om Sunette en haar ma te huisves. Sy het goed gekommunikeer met my en het die plek in 'n goeie toestand verlaat. Hulle is altyd welkom terug enige tyd.

Anita W
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Sal enige tyd weer besoek afle! Fantastiese uitsig, skoon en gerieflik. Hartlike ontvangs deur eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Die naweek het verloop soos beplan en sal dit definitief weer doen. Die woonstel was super netjies met 'n wonderlike uitsig op die see. Verder was die gasheer en gasvrou uiters professioneel en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
SOPHIA
Sea Breeze and Seagull
Baie dankie vir die mooi resensie. Kom gou weer.

Liezel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Awesome. It was like home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
SOPHIA
Sea Breeze and Seagull
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg.

Rika N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik rustig, pragtige plek om te ontspan met 'n ongelooflike uitsig. Dit is absoluut fantasties. Pragtige plek, vriendelike eienaars. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Gemaklik, ontspannend en kommervry. Gastehuis is baie netjies, eienaars is warm en vriendelik. Plek is ideaal geleë en naby winkelsentrums, restaurante en natuurlik die strand. Wonderlike uitsig oor die baai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
SOPHIA
Sea Breeze and Seagull
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg.

George H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Sal beslis weer daar bly. Dit was heerlik met gashere wat omgee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
SOPHIA
Sea Breeze and Seagull
Dit was vir ons so lekker om julle te ontvang, kom sommer gou weer.

Geraldine L
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Stil met pragtige uitsig oor Mosselbaai. Baie lekker gebly met panoramiese uitsig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
SOPHIA
Sea Breeze and Seagull
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg.

Riana J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Waarde vir geld met see uitsig. Ons het heerlik gebly. Die plek was goed toegerus, skoon, netjies en ruim. Daar is nie skoonmaakdienste nie. Hou dus self die plek netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.2
Okt 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

SOPHIA Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf R950
R950 R570
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R570
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robbestraat 24, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9087fe81c985bd54e815ec5cd20c2c29f5852cef9890edb2e1ebc0a676b26a7cff2f0f797439daeb5423a521cce22d69a42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R570 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 24 Robbe Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.173658695743 22.124621748623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang