Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Breeze and Seagull

Selfsorg
Spesiale Aanbod 40% af

Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Feb 2024 tot 14 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robbestraat 24, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 R570 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea Breeze and Seagull is selfsorgwoonstelle, elk met 'n privaat ingang, op die eienaar se perseel in Mosselbaai geleë. Hierdie eenhede is 'n ideale verblyf vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat naby die strand wil wees.

Die Sea Breeze-woonstel het slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n skuifdeur wat na die balkon oopmaak. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n leefarea, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die sitkamer het 'n TV met Netflix en gemaklike slaapbanke vir 2 bykomende gaste. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar. Die sitkamer het 'n skuifdeur wat oopmaak na 'n onderdakbalkon wat onbelemmerde uitsigte oor die see het.

Die Seagull-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof en ketel, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n TV, Netflix, WiFi, gemaklike rusbanke en etenstafel in. Hierdie eenheid het nie enige braaigeriewe nie.

Veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie woonstel is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en die strand.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Johan P
Saam met lewensmaat
5.0
Die naweek het verloop soos beplan en sal dit definitief weer doen. Die woonstel was super netjies met 'n wonderlike uitsig op die see. Verder was die...
Sien meer
Apr 2024
Liezel S
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. It was like home away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Rika N
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik rustig, pragtige plek om te ontspan met 'n ongelooflike uitsig. Dit is absoluut fantasties. Pragtige plek, vriendelike eienaars. Sal beslis aa...
Sien meer
Mrt 2024
Lizelle P
Saam met lewensmaat
4.8
Gemaklik, ontspannend en kommervry. Gastehuis is baie netjies, eienaars is warm en vriendelik. Plek is ideaal geleë en naby winkelsentrums, restaurant...
Sien meer
Mrt 2024
George H
Saam met lewensmaat
4.6
Sal beslis weer daar bly. Dit was heerlik met gashere wat omgee.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

SOPHIA Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Robbestraat 24, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Breeze and Seagull het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R570
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R570
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robbestraat 24, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9087fe81c985bd54e815ec5cd20c2c29f5852cef9890edb2e1ebc0a676b26a7cff2f0f797439daeb5423a521cce22d69a42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R570 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 24 Robbe Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.173658695743 22.124621748623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang