Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Serendipity Selfsorg

Mo.
24ste24Mrt
Di.
25ste25Mrt
Wo.
26ste26Mrt
Do.
27ste27Mrt
Vr.
28ste28Mrt
Sa.
29ste29Mrt
So.
30ste30Mrt
Mo.
31ste31Mrt
Di.
1ste1Apr
Serendipity Selfsorg
Slaapplek vir tot 4 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R110.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. dat daar van gaste verwag word om die eiendomsreëlsvorm wat deur die instansie gegee word met inklok te lees en te onderteken.

Daar is 'n terugbetaalbare breekskadedeposito wat met aankoms betaal moet word, en dit word op die kwotasie wat deur die instansie gestuur word aangedui.

Let asb. dat die sleutels ongelukkig nie sonder die betaling van die breekskadedeposito oorhandig sal word nie.

Rook is in die eenheid verbode. Rook word wel buite toegelaat, maar die sigaretstompies moet van die gras af en uit die braai gehou word. Rookverklikkers is binne geïnstalleer. Die deaktivering van rookverklikkers sal tot die verlies van die volle sekuriteitsdeposito lei.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 520
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 520
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Klerkstraat 12, Bothasrus, Despatch, 6220, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA196cadc01739473f67c5a010d609f3581719c899556224536477c3b1482ae6db8794cf3f7a157358bc014270f64932a56db2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 12 De Klerk Street Bothasrus 6220 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.804303425539 25.458668872461

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456