Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seventy9

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Tiny D
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Aangenaam. Seventy9 is gerieflik geleë naby aan winkels en hospitale. Ek het Seventy9 bespreek vir my pa, sodat hy naby die hospitaal kan wees waar my moeder opgeneem was. Die onderstaande was sy resensie. Ek wil graag op hierdie manier dankie sê vir 'n paar dae se kuier in die oornag plek, en die vriendelike personeel. Ek sal graag in die toekoms weer my verblyf wil doen. Groete, Doep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ken G
1 nag
5.0
Jul 2023

Ok. 100% for an overnight stop-over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natie F
1 nag
4.6
Aug 2024

Akkommodasie het voldoen aan vereistes. Verblyf was bevredigend, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dominic E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Vriendelik ontvang. Baie skoon en netjies. Rustige atmosfeer. Vriendelike gasheer. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl Jo Anne H
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Lekker, gerieflik ingerig. Was saam met familie en kinders. Winkels loopafstand en groot woonstel was baie ruim. Sal net aanbeveel om TV te vervang. Alles was tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Easy to find, central and will definitely be back. Weer was onplesierig, maar ons was naby die skool, rugby en eetplekke. Verblyf was bekostigbaar en plekkie was skoon en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aldene B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Rustig en veilig. Baie dankie Rae vir hartlike ontvangs. Ons het veilig gevoel en alles was mooi en netjies. Daar kort net 'n groenteskiller en skerpmes verder was ons baie tevrede. Sal beslis weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Konrad P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Ongelooflike, plat-op-die-aarde-plek. Vriendelikheid en netjies, sal beslis aanbeveel en weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2022

Aangenaam. Baie behulpsame gasvryheid. Hulle het ons gehelp om later die kamer as nodig te ontruim. Baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2022

Netjiese en gerieflike verblyf. Gerieflik naby sportstadion en swembad vir sportdeelname. Definitief nie 'n area vir toerisme nie. Net besigheid of sportdeelname.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rae Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 79, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlOWZmMTM3LWExZjItNDM4OS04NTNmLTc3MjJkY2Q5NzQ2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 79 3rd Avenue Newton Park 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.953132172658 25.566727817059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang