Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lupela Lodge Silo Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R58, Camp Plaas 134 Erfdeel 1, Lady Grey, 9762, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lupela Lodge Silo Cottage is 'n bekoorlike, gerestoureerde selfsorgeenheid wat eens 'n graanstoor was. Dit is in 'n skilderagtige vallei in die Witteberge op die R58 tussen Barkly-Oos en Lady Grey. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 2 driekwartbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, elektriese braaipan, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek sowel as 'n slaapbank vir kinders.

Die eenheid het ook 'n onderdakstoep met privaat braaigeriewe en gaste kan piekniek hou langs die rivier en swem in kristalhelder bergpoele. Die plaas bied skouspelagtige uitsigte oor diep valleie en sandsteenkranse wat deur die majestueuse Karnemelkspruit gevorm is. Met sneeubedekte berge in die winter en warm, reënerige somers is dit 'n bestemming vir enige seisoen.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 66

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R58, Camp Plaas 134 Erfdeel 1, Lady Grey, 9762, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Lady Grey Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R58, Camp Plaas 134 Erfdeel 1, Lady Grey, 9762, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA804b93f93b18b33286431416dbb6f4f0e93c0e46c0d4744a5475c7a3cf2b0dd37aaa46a1546fb45ea975198f367c850506d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) R58 Camp Farm 134 Portion 1 9762 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.797361 27.28406
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem