Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lupela Lodge Silo Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Vuurmaakhout is by ontvangs teen 'n ekstra koste beskikbaar.
'n Skoonmaakfooi van R50 per dag word gehef indien gaste 'n daaglikse skoonmaakdienste benodig. Laat weet vooraf as dit benodig word.
Alle breekskade moet aangemeld word, en enige skade sal by die finale rekening gevoeg word.
Alle visvang is op 'n vang-en-vrylaat basis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R58, Camp Plaas 134 Erfdeel 1, Lady Grey, 9762, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA804b93f93b18b33286431416dbb6f4f0e93c0e46c0d4744a5475c7a3cf2b0dd37aaa46a1546fb45ea975198f367c850506d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) R58 Camp Farm 134 Portion 1 9762 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.797361 27.28406
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem