Somstuis
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sesde-straat 176, Voëlklip, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Vanaf R3 300 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Somstuis is 'n selfsorgvakansiehuis naby verskeie blouvlagstrande in Voëlklip, Hermanus. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek in hierdie kusdorpie.
Dié huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n lugversorger (Airconditioner), n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die gaste in die ander slaapkamers deel 'n volledige badkamer met 'n bad, stort en 'n wasmasjien. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 2 etenstafels toegerus. Die sitarea het oorgenoeg gemaklike sitplek, 'n TV met DSTV, WIFI, 'n kaggel en lugversorging. Daar is n velkvreye staal braai.
Gaste het toegang tot 'n groot stoep met buitemeubels en 'n gedeeltelike see-uitsig. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby winkels en restaurante. Voëlklipstrand is sowat 1 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 16
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Sesde-straat 176, Voëlklip, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sesde-straat 176, Voëlklip, Hermanus, 7201, Wes-Kaap