Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Squirrels Corner

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Sean P
1 nag
5.0
Jan 2025

Very friendly and welcoming. Mike was great with communications before I arrived at Squirrels Corner. The bedroom and bathroom were very neat, clean and tidy. There are lots of places to grab a bite to eat and drink within walking distance, which is great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Junelle A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Lekker naby aan die hoofstraat. Ons het alles gehad wat ons benodig het. Mike en sy vrou was baie vriendelik en my seun van 10 het sy Ferrari-uitstalling ongelooflik baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

N moet keuse as jy in die omgewing is. Ons het net 'n nag by Squirrels Corner oorgeslaap, terwyl ons so bietjie Montagu verken het. Dink ons het by ons gastehuis net soveel besienswaardighede gesien as in die dorp. Wonderlike mense waarmee mens sommer net lekker gesels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francen S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Fantasties. Verblyf was fantasties. Goeie diens gekry.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene J
1 nag Saam met vriende
3.6
Jan 2025

Alles wat jy nodig het vir oornag. Netjies en gerieflik. Goeie diens. Fantastiese mense.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Cindy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lovely and peaceful stay. We had a very pleasant stay. Mike and Anne are lovely hosts. Will definitely recommend Squirrels Corner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie gerieflik, skoon en netjies. Ons het lekker gebly. Alles baie gerieflik. Enigste aanbeveling wat ons dalk kan maak, is om 'n handrail in die stort te sit. Oumense vind dit moeilik sonder iets om aan vas te hou terwyl hulle probeer om hulle voete te was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bayanda M
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Nice stay. My stay was good and the owner was helpful. Very supportive. The WiFi was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurjen F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Goeie verblyplek. Ons het vergeet dat ons 5 jaar terug ook in hierdie verblyplek was. Toe was ons baie tevrede en dit was nou nie anders nie. Ontbyt, teen ekstra koste, is goed en lekker, bedde is comfortabel en die eienaar het 'n besonders mooi Ferrari-uitstalling wat absoluut baie tyd verdien wat ons nie kon gee nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denver H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Cannot be faulted. Everything was superb. The accommodation was impeccable and thoughtfully appointed. The Ferrari model car exhibition should not be missed; it is unique.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R976
R 976 R 879
per nag, vir 2 mense
Vanaf R976
R 976 R 879
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloemstraat 3, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnm2icUv2xjP7PsLfbKyo0Vq3cDAxDTdHstQbfWVEhbQ4947KSe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R976 nouVanaf R878 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 3 Bloem Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.785876141517 20.11909553373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang