Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Starry Starry Night - Cape Town

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Richmond-weg 2, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 186 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Starry Starry Night - Cape Town is in Drieankerbaai geleë en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby die Atlantiese Oseaan, Seepunt se promenade, Groenpuntpark en Kaapstad se stadion. Tafelberg, Clifton en Kampsbaai is net 'n entjie se ry weg en hierdie is 'n uitstekende basis om die Moederstad te verken.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met stortgeriewe. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en lei na die leefarea met 'n gemaklike rusbank.

Die stoep het gemaklike sitplek. Parkeerplek is in die straat beskikbaar. Die huis is stapafstand vanaf karaktervolle kafees in die buurt en toprestaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

JD Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Richmond-weg 2, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 186
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 3 186
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Richmond-weg 2, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA124832a41b4aa0ff0ed84f1af0e47f8c610497e2ddca79d1b892a77b04e6014e0e3661acf62efd878622fb484e66d528f234?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 186 per nag, vir 6 mense 2 Richmond Road Three Anchor Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.908680164562 18.400669139881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang