Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio Deluxe

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bensleystraat 19, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Studio Deluxe is 'n smaakvol versierde ateljee met industriële kenmerke met 'n kinkel van plaasstyl wat op die gasheer se perseel in Beaufort-Wes geleë is en is 'n ideale plek vir 'n rustige oornagverblyf.

Dié oopplan-ateljee met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n koninggrootte-bed met gehaltelinne. 'n Bad, instapstort, dubbelwasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Badhanddoeke en seep word ook voorsien.

Hierdie ateljee beskik ook oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n induksiebord, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuisie af lei 'n sit- en eetarea met 'n knus kaggel. Vir gaste se vermaak is 'n TV met Netflix en gratis WiFi beskikbaar.

Deur die skuifdeur het gaste 'n privaat patio met tuinmeubels. Dit is 'n ideale plek vir 'n oggendkoffie. Hierdie patio lei direk na die swembadarea met sonstoele en hangstoele. Die swembadarea sluit 'n pizza-oond, 'n ingeboude braai en 'n vuurput in.

Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n geslote hek op die eiendom en in gevalle van kragonderbrekings maak hierdie eiendom van sonkrag gebruik.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Toni V
5.0
Spectacular. Neat. Everything one needs. Heerlike verblyf.
Aug 2024
Megan O
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, restful and very helpful hosts. Nice garden and homely feel. Easy and great place to rest over after a long drive.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Hanlie D
Saam met lewensmaat
5.0
Gemoedsrus! Sal die plekkie gerus aanbeveel. Baie dankie, ons het lekker oorgeslaap by die verblyf. Plekkie is baie mooi en stylvol.
Mei 2024
Ann V
Saam met lewensmaat
5.0
Looks exactly as per the photos. Exceptional bed with a superb, very needed night. Looks exactly as per the photos. Exceptional bed wit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Lee-anne E
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect overnight stay. Beautiful modern apartment. Hosts are super friendly and helpful. Would recommend to anyone!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hanna & Braam Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Bensleystraat 19, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Studio Deluxe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bensleystraat 19, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b279b3ae28687cc9768df360523b18c8ba8d31cb16fe8ce357377e35c07c7d6115a170be84144a68fe3c85e08afa00e8066?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 19 Bensley Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -32.359562928317 22.594150821812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang