Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Bliss

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 284 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Andries M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Totaal ontspannend. Die Garden Suite het 'n fantastiese uitsig oor die see. Eintlik beter as wat die foto weergee. Ek hoop nie iemand bou op die leë erf nie, want dit sal die uitsig beperk. Die geriewe is luuks en prakties. (Daar is selfs 'n skottelgoedwasser en wasmasjien in die eenheid.) As ek weer Gansbaai besoek, sal ek weer hier bly. Dankie Esté.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Asemrowend. We were pleasantly surprised at the pretty unit. Estè even put up a Christmas decoration or two. Gorgeous view. Would definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlik. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon M
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Ons het ons vakansie baie geniet en die huis is baie gerieflik, sal weer gaan. Die huis is baie gerieflik en baie goed toegerus. Alles het goed gewerk. Die kombuis het baie potte, bakke en glase. Daar is 'n baie lekker wasmasjien, maar slegs 'n droograk, geen wasgoeddrade. Baie mooi uitsig oor die see. Gerieflike huis en Estie was baie behulpsaam en kommunikeer goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rene D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Mooiste ontspan uitsig, privaat. Penguin Studio is knus en gemaklik. Ons het heerlik gekuier en die stoep met die lieflike uitsig oor die see en braai plek was 'n wenner. Baie netjies. Die ontvangs was baie vriendelik en was altyd bereid om te help met vrae en raad. Ons het vroeër in een van die ander eenhede ook gebly wat net so 'n groot plesier was.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johanna S
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Heerlike wegbreek naweek in 'n lieflike plek met see uitsig. Dis 'n lieflike plek met 'n pragtige see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Pragtige uitsig. Eenheid is baie goed toegerus met alles wat mens in jou eie huis sal hê en meer. Netjies en skoon. 2 lieflike braai areas waarvan een meer beskut is vir daai winderige aande en die ander een met lieflike uitsig oor die see. Dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Excellent, comfortable, clean, wonderful views, close to amenities. Lovely walks. Very happy experience. Comfortable and clean with everything you need. Amazing views, sea, whales and sunset. Owner was very pleasant and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theunis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker plek en sal weer daar gaan bly. Sal dit aanbeveel vir ander mense. Baie lekker en rustig en mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Este Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 284

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 400
R 1 400 R 840
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
R 1 400 R 840
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 63, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b6feda29f4842a31ef92bcb46dab632e79a36e3d573f4f25c42e70a34d2127813cd030101ec265a14000ce2101935f2fd06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R840 per nag (plek vir 2) 284 5 1 5 63 Park Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.574041897381 19.34855301276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang