Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Bliss

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 277 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlik. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna S
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Heerlike wegbreek naweek in 'n lieflike plek met see uitsig. Dis 'n lieflike plek met 'n pragtige see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Pragtige uitsig. Eenheid is baie goed toegerus met alles wat mens in jou eie huis sal hê en meer. Netjies en skoon. 2 lieflike braai areas waarvan een meer beskut is vir daai winderige aande en die ander een met lieflike uitsig oor die see. Dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Excellent, comfortable, clean, wonderful views, close to amenities. Lovely walks. Very happy experience. Comfortable and clean with everything you need. Amazing views, sea, whales and sunset. Owner was very pleasant and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theunis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker plek en sal weer daar gaan bly. Sal dit aanbeveel vir ander mense. Baie lekker en rustig en mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Gerieflik naby alles wat nodig is. Lekker afpak en rus. Verblyf uit die boonste rakke. Uitsig asemrowend sonsondergange.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Este
Sunset Bliss
Beste Gert. Dit was 'n voorreg om gaste al die pad van Fochville, met soveel waardering en dankbaarheid te kon huisves in die ruim Whale Manor met al die gerief wat dit bied. So dankbaar jul kon die ongelooflike sonsondergange van die Walkerbaai beleef het. Baie dankie dat jul die eenheid so onbesproke nagelaat het, dit word waardeer. Voel altyd welkom om ons te besoek. Vriendelike groete, Sunset Bliss

Lyn E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons sal weer bespreek as ons in daardie rigting gaan. Pragtige uitsig by die see. Eenheid smaakvol versier en alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Este
Sunset Bliss
Beste Lyn. Dit was so aangenaam om gaste uit Sabie te kon ontvang, en 'n riem onder die hart om te weet daar is gaste wat die uitsig oor die Walkerbaai see waardeer. Om aan ons gaste 'n mooi, maar ook skoon en netjiese verblyf te bied, is vir Sunset Bliss baie belangrik. Ons gaste is vir ons belangrik. Baie dankie dat julle die eenheid so goed nagelaat het, dit word waardeer. Julle sal altyd welkom wees.

George J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker gekuier. Perfekte uitsig. Baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Este
Sunset Bliss
Beste George. So bly om te verneem julle het jul verblyf by Sunset Bliss geniet. 'n Netjiese skoon omgewing vir ons gaste is vir ons belangrik. Kom kuier gerus weer wanneer jul besluit om 'n toer te onderneem na die Overberg. Vriendelike groete, Sunset Bliss.

Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties en baie billike prys. Pragtige ligging en baie privaat. Alle toerusting is in 'n goeie werkende toestand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Asemrowend mooi en waarde vir geld. Wonderlike plek met die mooiste uitsig oor die see en alles wat jy nodig het, is daar. Die vriendelikste gasvrou ontmoet jou by die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Este Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 277

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 400
R 1 400 R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
R 1 400 R 980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 63, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b6feda29f4842a31ef92bcb46dab632e79a36e3d573f4f25c42e70a34d2127813cd030101ec265a14000ce2101935f2fd06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R980 per nag (plek vir 2) 277 5 1 5 63 Park Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.574041897381 19.34855301276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang