Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tankwa Camping

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stonehenge Plaas, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R260 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tankwa Tented Camp is op die R355 tussen Ceres en Calvinia op Stonehenge Plaas geleë.

Verblyf word in 2 kampeerplekke gebied. Tankwa Camping maak van sonkrag gebruik en die meeste van die water word deur 'n donkiestelsel verhit. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Braaigeriewe en 'n gemeenskaplike lapa-area met eetgeriewe en yskaste is beskikbaar. Die restaurant bied ontbyt, braaipakkies en spareribs.

Tankwa Tented Camp is die ideale ligging om bekende grondpaaie, soos Gannagapas en Oubergpas, te verken en die Tankwa Nasionale Park te besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Grey Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 41

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Stonehenge Plaas, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tankwa Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R260
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 80 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stonehenge Plaas, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA262924e46c2506c33426940c990475a4c753ecf2358d7a0053a7fe2e24684eb030da8462b2b4e45f9b3e37d32a645145b41f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R260 per nag, vir 2 mense Stonehenge Farm Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.337765157618 19.71736907959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang