Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tankwa Camping

Kampeer/karavaan
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Hoof-kampeerterrein
Vanaf
Vanaf R260
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie hoofkampeerterrein is langs die gemeenskaplike area, swembad, kroeg en eetkamer geleë. Gaste het toegang tot braaigeriewe en gemeenskaplike storte en toilette. Warm water word deur 'n donkiestelsel voorsien. Daar is geen kragpunte nie.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 20 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad van 110 km is wat na die plaas lei.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Climax-kampeerterrein
Vanaf
Vanaf R260
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie aparte kampplek is in die oop vlaktes van die Tankwa Karoo geleë met die Afrikaburn Kunswerk in die agtergrond. Dit is perfek vir groepbesprekings wat op soek is na rus en vrede. Gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n toilet. Daar is geen kragpunte en geen storte nie. Dit is 7 km vanaf die hoofkampterrein.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 20 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad van 110 km is wat na die plaas lei.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R260
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 80 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stonehenge Plaas, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA262924e46c2506c33426940c990475a4c753ecf2358d7a0053a7fe2e24684eb030da8462b2b4e45f9b3e37d32a645145b41f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R260 per nag, vir 2 mense Stonehenge Farm Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.337765157618 19.71736907959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang