Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tenos On Calypso 16

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tenos-weg 16, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 816 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Tenos On Calypso 16 is 'n lieflike vakansiehuis in die gesogte Langebaan-area reg op Calypso-strand geleë. Hierdie stylvolle selfsorghuis kan gemaklik tot 10 gaste akkommodeer, ideaal vir 'n gesinsvakansie of wegbreek saam met vriende.

Die verblyf beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, 'n instapkas en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort en sy en haar wasbakke. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n driekwartbed in die vyfde slaapkamer. Die 4de en 5de slaapkamers deel 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer beskik oor 'n ingeboude kaggel, 'n eetarea met sitplek vir 8 en 'n gastetoilet. Die hoofleefarea spog ook met skuifdeure wat lei na die uitgebreide balkon wat oor die strand uitkyk. 'n Ingeboude braai-area met sitplek en 'n yskassie bied die perfekte plek om te onthaal ongeag die weer. Die huis beskik ook oor 'n privaat TV-kamer, 'n pooltafel in die motorhuis, 'n privaat buiteswembad en 'n buitestort.

Gaste word aangemoedig om die lekkertes van Langebaan te verken of op die sonnige strandfront te ontspan. Doendinge in die omgewing sluit swem, voetslaan, fietsry, vlieërbranderry en voëlkyk in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Bad, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Bad, Toilet
Badkamer 5

Toilet

Kenmerke

Swembad

Geriewe

  • Swembad

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.4
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Tenos-weg 16, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tenos On Calypso 16 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 816
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R4 816
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tenos-weg 16, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAada894338d46a81656e240599ebd33698db650e91347be54189324916c4e02c3478275fa6f8dcaa11cbe5a05a59de3f26e25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 816 per nag (plek vir 9) 5 5 1 5 16 Tenos Road Calypso Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.055572512479 18.042952383398

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang