Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tenos On Calypso 16

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R345 administrasiefooi en R990 skoonmaakfooi per bespreking.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. dat die beheerliggaam van Calypso Beach streng reëls in plek het en die volgende is van toepassing:
- 'n Suid-Afrikaanse ID of geldige paspoort en voertuig-registrasienommers word van alle inwonende gaste vereis. Slegs gaste en voertuie wat geregistreer is sal ingelaat word.
- Geen partytjies of geraas word toegelaat nie, aangesien hierdie 'n residensiële woonbuurt is.
- Besoekers word nie toegelaat nie, slegs gaste-ID en voertuie wat geregistreer is, word toegelaat.
- Balansbetalings is 40 dae voor aankoms betaalbaar, 'n 100% deposito is nodig vir besprekings wat minder as 40 dae voor aankoms gemaak word.
- Geadverteerde tariewe en minimum verblyf is seisoenaal.
- Besprekings van 8 nagte en langer sal 'n verpligte skoonmaak in die middel van die verblyf meebring met skoon linne; dit sal ekstra koste meebring.
- Hierdie eiendom het 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000. 'n Reservering sal op die gas se kredietkaart geplaas word.
- Tariewe word per dag gekwoteer.
- 'n Administrasie- en skoonmaakfooi word per bespreking gehef.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 816
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R4 816
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R4 816
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tenos-weg 16, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAada894338d46a81656e240599ebd33698db650e91347be54189324916c4e02c3478275fa6f8dcaa11cbe5a05a59de3f26e25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 816 per nag (plek vir 9) 5 5 1 5 16 Tenos Road Calypso Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.055572512479 18.042952383398

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang