Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Campsites @ Kosi Bay Casitas

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 96 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D1846, Kosibaai Casitas, Kwangwanase, 6109, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R360 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Campsites @ Kosi Bay Casitas bied kampeerverblyf met 'n rustieke atmosfeer in die skilderagtige Kosibaai-area langs die kus van KwaZulu-Natal. Kosibaai het 'n oorvloed van onderling gekoppelde mere wat oor die kuslyn strek, wat dit ideale oornagverblyf maak vir gaste wat na en vanaf Mosambiek reis.

Die kampeerplekke is onder inheemse bome en het elektriese punte, waterpunte en braaigeriewe by elke staanplek. Gemeenskaplike ablusiegeriewe met warm water is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en kan maaltye by die restaurant op die perseel geniet. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Gaste kan duik, snorkel, kanovaart, bootritte, visvang, 4x4-roetes en voëlkykgeleenthede geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ray Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • D1846, Kosibaai Casitas, Kwangwanase, 6109, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Olifantkus KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 96 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D1846, Kosibaai Casitas, Kwangwanase, 6109, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa38ae779229ecc89e5ee98c704ec0fea52c4ba9544b3207f384d46b5970504800460b9d0783529eca58a2e88deb38b2ba085?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag, vir 2 mense D1846 Kosi Bay Casitas 6109 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.943208970379 32.815067768097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang