Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cape Colonial

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Ed V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Goeie gastvrou en mooie huis. Die straat het baie goeie ligging. Rond Union en Kloof straat is baie restaurante en bars. Dis makelij stad inloop en oor Kloofnek naar Scarborough's en Kalkbaai ry. Ons het geniet.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rodolfo Alfredo S
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Quiet, comfortable and welcoming. The location is great, close to restaurants, bars, markets and MyCiti bus stop. even on foot you can reach the city center in 20/30 minutes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mokete M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

It's so peaceful and WiFi working perfectly. Customer service is on point.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Pragtige, skoon en goed toegeruste verblyf. Baie vriendelike en hulpvaardige ontvangs en gasvrou. Eenheid was baie goed toegerus en ons het heerlik gebly. Daar was egter geen "van die straat af/veilige parkering" soos advertensie aandui nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ria S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2022

Beautiful gastehuis. Ons het slegs vir 'n nag by The Cape Colonial oorgebly, maar dit was heerlik. Die kamer met die balkon is baie goed toegerus en pragtig versier met sagte, wit beddegoed, swart en wit teëls en die plante oral wat dit lewe gee. Mens hoor die verkeer, maar dit was nie te steurend nie. Sal beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mark A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2022

The place was ideal for what we wanted. Located centrally and looking for accommodation to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sabine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 0 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Union-straat 13, Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fed8019d675e8a8a53868d79be844b72df12de857c283927d320c0cc82c4adc4ce5de0c0d5c66c318d5abfbe3dd96284d79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
6 5 1 5 13 Union Street Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.933083823521 18.410243362271

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang