The Fisherman's House
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parksingel 66, Bolandpark, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Fisherman's House is in Bolandpark, Mosselbaai, geleë en is binne maklike bereik vanaf Diaz-strand en talle winkels en restaurante.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer en tweede badkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl slegs die hoofslaapkamer 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n aparte gastebadkamer met 'n bad en 'n stort wat deur die tweede en derde slaapkamers gedeel word.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die sitkamer het gemaklike sitplek en WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe asook 'n toesluitmotorhuis vir veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Beyond Group Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 13
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Parksingel 66, Bolandpark, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink The Fisherman's House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parksingel 66, Bolandpark, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap