Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Fisherman's House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Nadine M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Heerlik gekuier. Afdak met meubels was lekker vir kuier. Perfekte wegbreek! Alles wat jy nodig het onder een dak. Stylvol gemeubileerd en gemaklike beddens en genoeg beddegoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Fantasties! Was 'n wonderlike ervaring, so rustig en jou eie privaatheid, so mooi gerieflik en naby alles. Mosselbaai sien ons gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Ons het die kuier by the fishermans house baie geniet. Ek sal dit vir enige gesin en vriende aanbeveel. Ons verblyf het 'n groot deel aan ons klein vakansie. Dit was rustig en netheid en die vriendelike ontvangs Riette het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindsay A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Fantastic. Our stay was amazing. Fantastic and we will certainly stay with them again. Thanks for the awesome assistance and cleanliness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene V
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Mooi, skoon, cozy, niks load shedding nie, perfek! Dit was heerlik, wou nie huis toe gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Stylvol en rustig. Ons het die verblyf vreeslik geniet. Die huis is wonderlik toegerus met lieflike messegoed, borde en bakke. Kamers is smaakvol met alles wat mens nodig kan kry. Stoepie en braaiarea heel gerieflik en aangenaam. Sal beslis graag weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Rustige kuier. Baie netjiese verblyf en lekker skoon. Plek is mooi toe en veilig, so mens kan rustig wees en kinders is veilig. Ons is baie vriendelik ontvang! Hoogs aanbeveel! Die eenheid het alles wat mens nodig het en ekstra!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen S
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2023

Altyd lekker in Mosselbaai. Kombuis utensils te min. Kan doen met aartappel masher, ordentlike eierspaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2023

Heerlik. Pragtige plekkie met alles wat ons nodig gehad het. Sal net 'n wasmasjien aanbeveel, veral omdat ons so lank daar was, net gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ro-ann J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2021

Dit was die heerlikste kuier in ’n baie lang tyd. Dis net die 1 kamer wat so eenkant is, so asof hy nie aan die huis behoort nie. Maar dit was voorwaar waarde vir ons geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parksingel 66, Bolandpark, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAehGltQ6MyxGX42ppSjDROjTJaS4mWCElGFRdA7eEKTAmCc4zXz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 66 Park Crecent Boland Park 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.164856152354 22.107911824398

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang