The Fisherman's House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Carel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Nadine M - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Afdak met meubels was lekker vir kuier.
Monique V - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Samantha C - Jun 2023
Algehele gradering
Ons het die kuier by the fishermans house baie geniet. Ek sal dit vir enige gesin en vriende aanbeveel.
Lindsay A - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Marlene V - Mrt 2024
Algehele gradering
Mooi, skoon, cozy, niks load shedding nie, perfek!
Suzanne S - Mrt 2023
Algehele gradering
Stylvol en rustig.
Nicole C - Jan 2023
Algehele gradering
Rustige kuier.
Heleen S - Jan 2023
Algehele gradering
Altyd lekker in Mosselbaai.
Geraldine S - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Ro-ann J - Des 2021
Algehele gradering
Dit was die heerlikste kuier in ’n baie lang tyd.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parksingel 66, Bolandpark, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang