Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Fisherman's House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir The Fisherman's House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nadine M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine M

Heerlik gekuier. Afdak met meubels was lekker vir kuier.

Perfekte wegbreek! Alles wat jy nodig het onder een dak. Stylvol gemeubileerd en gemaklike beddens en genoeg beddegoed.

Monique V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

Fantasties!

Was 'n wonderlike ervaring, so rustig en jou eie privaatheid, so mooi gerieflik en naby alles. Mosselbaai sien ons gou weer.

Samantha C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha C

Ons het die kuier by the fishermans house baie geniet. Ek sal dit vir enige gesin en vriende aanbeveel.

Ons verblyf het 'n groot deel aan ons klein vakansie. Dit was rustig en netheid en die vriendelike ontvangs Riette het ons baie welkom laat voel.

Lindsay A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay A

Fantastic.

Our stay was amazing. Fantastic and we will certainly stay with them again. Thanks for the awesome assistance and cleanliness.

Marlene V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V

Mooi, skoon, cozy, niks load shedding nie, perfek!

Dit was heerlik, wou nie huis toe gaan nie.

Suzanne S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne S

Stylvol en rustig.

Ons het die verblyf vreeslik geniet. Die huis is wonderlik toegerus met lieflike messegoed, borde en bakke. Kamers is smaakvol met alles wat mens nodig kan kry. Stoepie en braaiarea heel gerieflik en aangenaam. Sal beslis graag weer hier bly.

Nicole C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole C

Rustige kuier.

Baie netjiese verblyf en lekker skoon. Plek is mooi toe en veilig, so mens kan rustig wees en kinders is veilig. Ons is baie vriendelik ontvang! Hoogs aanbeveel! Die eenheid het alles wat mens nodig het en ekstra!

Heleen S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen S

Altyd lekker in Mosselbaai.

Kombuis utensils te min. Kan doen met aartappel masher, ordentlike eierspaan.

Geraldine S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine S

Heerlik.

Pragtige plekkie met alles wat ons nodig gehad het. Sal net 'n wasmasjien aanbeveel, veral omdat ons so lank daar was, net gerieflik.

Ro-ann J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ro-ann J

Dit was die heerlikste kuier in ’n baie lang tyd.

Dis net die 1 kamer wat so eenkant is, so asof hy nie aan die huis behoort nie. Maar dit was voorwaar waarde vir ons geld.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parksingel 66, Bolandpark, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAehGltQ6MyxGX42ppSjDROjTJaS4mWCElGFRdA7eEKTAmCc4zXz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 66 Park Crecent Boland Park 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.164856152354 22.107911824398

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang