The Fisherman's House
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parksingel 66, Bolandpark, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Fisherman's House is in Boland Park, in Mosselbaai geleë, en is binne maklike bereik vanaf Diazstrand en verskeie winkels en restaurante.
Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié twee slaapkamers deel die gebruik van die gastebadkamer.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die sitkamer het gemaklike sitplek en WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n toesluitmotorhuis vir veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Beyond Group Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 13
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Parksingel 66, Bolandpark, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink The Fisherman's House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parksingel 66, Bolandpark, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang