Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The luxury Tent 1 @ Hogs Guesthouse

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Klipdrift, Hogs Guest House, Dinokeng Wildreservaat, 4400, Gauteng
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hogs Guesthouse is 'n bekoorlike gastehuis met 'n grasdak en beskik oor verskeie eenhede. Dit is op 'n perseel van 3 hektaar in die hartjie van die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat geleë. Hierdie gastehuis is 53,5 km vanaf Pretoria en 118 km vanaf Johannesburg geleë.

Dié luukse Tent 1 @ Hogs Guesthouse bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die tent het lugversorging en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n lieflike eetarea en 'n TV en gratis WiFi. 'n Kragopwekker is vir kragonderbrekings beskikbaar.

Die tent lei na 'n groot houtdek met 'n plonspoel. Anderkant die dek is 'n braai-area en vuurmaakplek.

Boonop kan gaste wildritte en selfry-ritte versoek, asook aan ander aktiwiteite deelneem. Daar is ook restaurante en kroeë in die omgewing wat gaste kan besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Pools

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The luxury Tent 1 @ Hogs Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Klaudia Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 55

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 66 Klipdrift, Hogs Guest House, Dinokeng Wildreservaat, 4400, Gauteng
  • Gaste dink The luxury Tent 1 @ Hogs Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Klipdrift, Hogs Guest House, Dinokeng Wildreservaat, 4400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb90601bc55cdf9cc154c2c331da33865412f627e186eb514ab74bdb4acacd87be2a9dc8b497e0bdec3a34cd8583378eaf40c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 66 Klipdrift Hogs Guest House 4400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.365165773077 28.364983352426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang