Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The luxury Tent 1 @ Hogs Guesthouse

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die tent is apart van die hooflodge en het sy eie ingang wat met 'n sleutelbord werk.

Die eienaars bly op die perseel, naby die hooflodge, en is beskikbaar indien gaste iets benodig.

Die verblyf is in die middel van die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat en daar word van gaste verwag om die wild vir hul veiligheid sowel as vir die veiligheid van die diere te respekteer.

Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Die vervlyf het 'n kragopwekker vir tydens kragonderbreking.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Klipdrift, Hogs Guest House, Dinokeng Wildreservaat, 4400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb90601bc55cdf9cc154c2c331da33865412f627e186eb514ab74bdb4acacd87be2a9dc8b497e0bdec3a34cd8583378eaf40c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 66 Klipdrift Hogs Guest House 4400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.365165773077 28.364983352426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang