Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The luxury Tent 1 @ Hogs Guesthouse

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Klipdrift, Hogs Guest House, Dinokeng Wildreservaat, 4400, Gauteng
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hogs Guesthouse is 'n bekoorlike grasdak-gastehuis wat uit verskeie eenhede bestaan. Dit is op 'n 3-hektaar-eiendom in die hartjie van die Dinokeng Groot 5-wildreservaat geleë. Die gastehuis is 53,5 kilometer vanaf Pretoria en 118 kilometer vanaf Johannesburg geleë.

Die luukse Tent 1 @ Hogs Guesthouse bied slaapplek aan 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die lugversorgde tent het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit beskik oor 'n lieflike eetarea en 'n TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar. Dit kom ook met 'n rugsteunkragopwekker in geval van kragonderbrekings.

Die tent maak oop op 'n groot houtdek met 'n plonspoel in die middel. Anderkant die dek is die braai-area en vuurmaakplek, die perfekte plek om 'n paar stories onder die sterrehemel te deel.

Boonop kan gaste wildritte en selfritte versoek, asook aan ander doendinge deelneem. Daar is ook restaurante en kroeë in die omgewing vir gaste om te besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Pools

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Klaudia Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 59

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 66 Klipdrift, Hogs Guest House, Dinokeng Wildreservaat, 4400, Gauteng
  • Gaste dink The luxury Tent 1 @ Hogs Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Klipdrift, Hogs Guest House, Dinokeng Wildreservaat, 4400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb90601bc55cdf9cc154c2c331da33865412f627e186eb514ab74bdb4acacd87be2a9dc8b497e0bdec3a34cd8583378eaf40c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 66 Klipdrift Hogs Guest House 4400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.365165773077 28.364983352426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang