Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Olde House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 100 resensies vir The Olde House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Teresa M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa M

Alles was net 100%.

Baie lekker gebly!

Nadege K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadege K

Totally comfortable excellent ️.

My brother and I were so very comfortable. Home away from home. Absolutely loved our room and the whole place. Dankie Oom and Jenny! We will be back!

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Elsabe V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe V

Baie lekker gewees ontvangs was baie goed.

Dit was heerlik om daar te oornag. Baie rustig.

Rimeio M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rimeio M

Nice.

Nice. Enjoy staying there, everything was good.

Mirinda B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mirinda B

Lekker rustig. Loopafstand vanaf Grey sportgronde.

Ons het heerlik gebly. Dit was skoon en alles was daar wat ons nodig gehad het. Ons was daar vir 'n sportnaweek by Grey Primary en ons was binne loopafstand vanaf die sportgronde.

Rosemary H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemary H

Relaxing.

Very comfortable. Good hosts.

Hannetjie D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie D

Dit was awesome gewees.

Was regtig baie lekker om daar tuis te gaan, jy het so tuis gevoel, ons het gevoel ons kuier by familie.

Marilize N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize N

Gerieflik.

Alles was skoon en netjies, presies soos op die foto's. Baie dankie Jenny en Rieta vir aangename verblyf wat skoon, netjies en gerieflik is. Ons sal julle beslis weer besoek. Dit was heerlik. Braaiplek en kombuis is goed ingerig en ons het lekker gekuier.

Johan S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Rustig en baie lekker.

Sal dit aanbeveel vir enige een.

Deon P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon P

Excellent.

Host was very friendly and supportive.

Liesel B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel B

Uitstekende verblyf.

Gasvryheid en vertroulik.

Elton P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elton P

Awesome hospitality.

The breakfast in the morning was a cherry on top.

Helena M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Helena M

Baie leker.

Ons was geleë naby alles en kon maklik plekke gaan besoek.

Caroline B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline B

Impressive, clean and comfortable.

Reasonable tariffs. Good, friendly service, clean and peaceful.

Christopher W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher W

Simple but nice.

Very friendly host, Room was kept clean, bathroom was clean, overall good exeprience.

Charmaine R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine R

It was very pleasant.

The place was very secured and private. The owners were friendly and helpful. I will definitely used it again in future. Thanks for the great service and hospitality.

Marius S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Keep up the good work.

The people are very friendly and helpful.

Rodney K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney K

Super stay.

Thank you Tannie Jenny and spouse.

Johan M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Net weer perfek!

Dit bly die beste, veiligste, beste diens, en skoonste plek in PE.

Baslynn J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Baslynn J

It was relaxing.

We enjoyed our stay!

Barbara S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara S

Baie stil en veilig.

Goed geleë. Veilig en rustig. Netjies en het alles wat jy benodig vir 'n nag of so.

Sandra D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra D

Gerieflike oorslaap vir vroegoggend-hospitaalprosedure!

Stil, rustige nag gehad. Hoor nie heelnag stadsverkeer. Gerieflik en sentraal geleë!

Chandre S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre S

It was great.

Was peaceful and enjoyed it.

Darren M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren M

Baie lekker

Alles was netjies en die eienaars was vriendelik.

Adel G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel G

Waarde vir geld.

Daar is alles wat jy nodig het en die ligging maak dit regtig lekker om na enige rigting van die stad in te vaar.

Melissa K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa K

Heerlik gebly by The Olde House

Sal beslis weer gaan.

Kevin D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin D

Die kuier by The Old House was heerlik.

The Old House is baie gerieflik vir twee.

Olwethu T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olwethu T

Value for money.

Nice place, nice service.

Zukisani N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zukisani N

Everything was perfect from the booking, Jenny kept on checking up on me and made everything very easy for me and even when I went to check in everything was perfect, the service was 100%.

Everything was perfect, there's not even one thing I could point out that was out of place. I wish my room was like that lol.

Christo N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo N

Very friendly and good reception and support.

The accommodation was fantastic and wouldn't mind visiting again. Thanks for a wonderful experience.

Clint M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint M

Lovely room, the breakfast consists of bran flakes and cornflakes in your room.

Pleasant stay overall. Beware of the unusual 10 AM checkout time. We only found this out when we got a knock on the door.

Thomas P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas P

Nice.

Felt very safe and comfortable.

Maurice V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maurice V

Redelik.

Slegs een groot handdoek word geruil per dag waar daar twee mense bly. Communal kombuis werk nie as daar ander gaste ook bly nie. Geen stortmatjies of toiletmatjies beskikbaar nie.

Odette L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette L

Baie lekker.

Ek het regtig lekker gebly. Die plek was mooi skoon en netjies. Die personeel was ook baie vriendelik ek sal beslis teruggaan.

Igna J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Igna J

Lieflike akkommodasie.

Die akkommodasie sal ons vir enige iemand aanbeveel. Die eienaar en toesighouer is baie vriendelik. Sal weer van die akkommodasie gebruik maak.

Johannes L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes L

The accommodation is value for money.

I will definitely recommend The Olde House to friends. When there are other vehicles in the driveway, reversing out of the driveway is a bit of a problem but not a serious problem.

Anina V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina V

Goeie ligging en vriendelike personeel.

Verblyf is puik, netjiese, skoon kamers. Vriendelike personeel, goeie ligging en veilig. Huis weg van die huis af.

Bronwyn H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn H

Dit was heerlik.

Dankie so baie vir julle vriendelikheid.

Willen D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willen D

Het lekker gebly.

Ons het lekker gebly. Die plek was netjies en skoon.

Ansie M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie M

Waarde vir geld.

Billik, sentraal, ruim en netjies.

Barbara M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara M

The Olde House offered safe, affordable, clean and friendly facilities.

A lovely stay, near to where I had to be. Friendly and helpful service. Old House offered what I needed for a one-night stay. Recommendable!

Chantelle M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle M

Waarde vir geld en tannie Rieta maak mens baie tuis voel.

Beveel definitief die verblyf aan. Altyd gelukkig as ons daar kan bespreking kry.

Luanda V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luanda V

Uitstekend.

Ek sal die verblyf vir enige iemand aanbeveel. Pragtig skoon en naby alles geleë. Eetplekkies naby genoeg om te stap.

Pierre M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre M

Baie netjiese en goed toegeruste eenhede.

Die kamers is baie gerieflik. Ek sal dit met lof aanbeveel vir al my vriende. Baie vriendelike diens van die dames.

Nicolene V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene V

Vriendelike diens.

Het baie lekker gebly. Die kamer was skoon en netjies. Die verwelkoming was eg en warm. Sal enige tyd die plekkie aanbeveel. Definintief waarde vir geld.

John S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Wonderlik en lekker verblyf.

Kamers was skoon en netjies. Dit het ook 'n klein, gerieflike kombuis met ontbyt. Gaste plek is in 'n sentrale omgewing.

Coreen K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen K

Rustig en baie skoon.

Ons is baie vriendelik ontvang en het ons tydjie hier baie geniet. Kamer mooi netjies en skoon.

Helen V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen V

Alles was baie lekker en skoon.

Olde House is heerlik sentraal van alles en veilig. Die daaglikse housekeeping en opvul van die ontbyt in die yskas was baie lekker. Ons sal enige tyd weer daar bly. Waarde vir geld oor en oor.

Marietjie L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie L

Baie netjies met baie vriendelike diens.

Ons het baie lekker gebly. Die kamers was baie goed toegerus en dit was so lekker stil en rustig. Rieta was baie vriendelik van dag 1 af en sy was net 'n SMS weg vir enigiets.

Dass H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dass H

Our stay was peaceful and comfortable.

The management is friendly and efficient. The accommodation is comfortable. We had a pleasant stay.

Johan B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Was awesome. Baie privaat en gasvry.

Heerlike plek, Gasvry, veilig, privaat.

Adele E - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele E

Awesomeste matras en kussings! Het so lekker geslaap.

Baie tevrede! Oulike plek. Skoon en netjies! Kan dit beslis aanbeveel.

The Olde House se terugvoer

Baie dankie.

The Olde House
Debbie L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie L

Very comfortable and clean place to stay.

We had a very comfortable stay at the Olde House and it is very central as well. I would definitely go back - the only difficulty was that because we were in a crowd of 7 there was no sitting area.

Erik V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erik V

Aangename omgeving.

Aangenaam maar dicht bij de grote weg. Nogal veel graas tijdens de dag's. Nachts wel rustig.

Marieta R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta R

Lekker gerieflik naby alles waar ons wou wees.

Baie oulike plek met ekstra bederfies en vriendelike ontvangs.

Leon F - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon F

Baie netjies en dit voel huislik.

Goeie waarde vir geld, baie sentraal vir besigheid.

Chantelle M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle M

Homely.

Baie welkom gevoel en die perfekte plekkie vir oornagverblyf.

Jillian S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jillian S

Baie gerieflik.

Parkering bietjie van 'n probleem. Bietjie klein vir 2 volwassenes en kind.

Hendrik Petrus S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik Petrus S

Excellent and clean.

Excellent and clean and plenty of coffee and sugar and fresh milk.

Peter T - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter T

Bekostigbare, goedgeleë, netjiese en veilige verblyf.

Die gashere is baie vriendelik en altyd behulpsaam. Die kamers is altyd skoon en netjies. Die voorraad in die kamers word gereeld bygehou. Vir ons was die ligging uitstekend en absoluut veilig.

Madelein B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein B

Waarde vir geld en skoon en netjiese kamers.

Als was met aankoms reg en kamers baie lekker ingerig. Sal net definitief groter vrieshokkie en yskas in kamer wil hê, omdat dit self-catering is, is daar bittermin spasie as mens vir 'n paar dae bly om al kos in yskas en vreishokkie te bêre.

Liz C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Liz C

Goeie verblyf vir wat jy betaal.

Parkering net 'n probleem; verkeer - jy is by 'n hoofstraat.

Denise V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Denise V

Too far from the beach

Towels need to be replaced more often. Carpets not so clean. Due to the driveway being a long driveway, parking becomes a problem.

Casper G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Casper G

Baie dankie.

Baie lekker gebly, dankie.

Talitha G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Talitha G

Baie goed verwelkom, goed georganiseerd, kamers was baie netjies. Waarde vir geld.

Baie goed verwelkom, goed georganiseerd, kamers was baie netjies. Waarde vir geld!

Maureen H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Maureen H

Disappointing.

Really old fashioned but not old worldly charm. Beds very uncomfortable.

Sune P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune P

Baie mooi plekkie en perfek vir enige iemand.

Mooi, skoon huisie met pragtige linne en alles wat 'n mens nodig het.

Frederick B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick B

Netjies, rustig en veilig.

Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers is netjies en gerieflik. Dit was baie rustig en ons het veilig gevoel. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly.

Leonard M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard M

Simple, warm and welcoming.

I had a really good stay at The Olde House. I liked its simplicity and friendly environment.

Soreta V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soreta V

Fantasmagories.

Ons het waarde vir ons geld gekry. Die mense was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons eenheid was baie netjies en skoon. Ons was ook sentraal geleë. Ons het baie veilig gevoel.

David S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S

Dit was aangenaam en stil.

Die geriewe was skoon en netjies. Die mense is vriendelik en gasvry en het uit hul pad gegaan om dit aangenaam te maak. Maar wat die meeste uitgestaan het, is dat hierdie besigheid omgee en uitreik na minderbevoorregtes. Die hoofrede vir ons keuse was omdat dit 'n liefdadigheidsorganisasie is. Mag die Here hulle seën. Dankie Olde House!

George C - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George C

Eendag om was te min om daar tuis te gaan.

Baie beslis aan te beveel by vriende.

Amanda V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Baie skoon, netjies en alles wat ons nodig gehad het.

Baie goeie waarde vir geld. Baie sentraal. Die eenheid is baie skoon en nuut gebou. Daar ook 'n kombuis waar mens kan kos maak. Baie vriendelike Oos-Kaap mense.

Hanna W - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna W

Stil en rustig, maar naby die meeste besigheidsplekke sonder dat jy dit agterkom.

Gerieflik naby besigheidsentrum. Maklik om vinnig in die verkeer in te kom. Voertuig veilig in parkeerarea. Die kamer is gerieflik en die bed slaap baie lekker en het 'n baie goeie matras.

Dorette V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette V

Aangenaam verras.

Die woonstelle is verskuil agter die hoofhuis en kan nie van die straat af gesien word nie - weg van die geraas van die verkeer in die besige Kaapweg. Al wat 'n probleem geskep het, was die voertuie wat aan Kaapweg se kant die oprit na die plek bietjie versper het. Dit is nogal moeilik om in trurat uit te ry, die verkeer op die besige straat dop te hou en te probeer om nie die voertuig, wat die oprit gedeeltelik versper, te stamp nie. Ek sal egter hierdie blyplek sterk aanbeveel en weer daar oornag.

Bevan N - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bevan N

Baie gerieflik.

Definitief die moeite werd. Eenvoudig, maar baie netjies en gerieflik.

Mornay V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mornay V

Net wat ons benodig het.

Eenvoudige, gemaklike verblyf.

Paula D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paula D

Baie netjies, veilig en goeie ontvangs.

Baie dankie, ons het lekker oornag, was bang vir die geraas van verkeer, maar was doodstil in die kamer. Gawe mense en plat op die aarde. Sal The Olde House vir enigiemand aanbeveel!

Dass H - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dass H

A very good and pleasant stay.

My wife and I had a very pleasant stay at The Olde House. The ladies in charge of the place, Jenny and Rita, were very friendly. We would love to stay there again.

Ora M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ora M

Sentraal geleë en vriendelike mense.

Lekker gebly. Ontbyt genoeg. Kamer netjies. Sal weer daar gaan bly sodra ek weer PE toe moet gaan.

Johanna D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna D

Gasvry.

Baie dankie. Sal weer by julle kom bly.

Anonieme gas - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Armand C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Armand C

Waarde vir geld, vir die prys kry jy beter as wat jy moontlik kan verwag.

Ruim kamers, mooi netjies tydens aankoms. Daarna is die opruim van die kamers nie te waffers nie. Vir die prys het ek min tot geen klagtes.

Craig M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig M

Quiet, relaxing and amazing.

We are English. My husband and I enjoyed our honeymoon at The Olde House. It was very comfortable, safe and we even added another night to our stay to extend our time there. We will opt anyone to consider using "LekkeSlaap" to obtain the best accomadation available as well as reasonable prices for a simple get away.

Ursula S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula S

Wonderlik.

Wonderlik. Net wat 'n persoon nodig het om te oornag! Het niks meer nodig gehad nie. So sentraal, veilig en rustig.

James V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James V

Absoluut fantasties!

Baie dankie vir jul gasvryheid en moeite om ons te help.

The Olde House se terugvoer

More,
Baie dankie. Hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete Jenny en Rieta

The Olde House
Anneli L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli L

Fantastiese plek en waarde vir geld!

The Olde House is rêrig 'n baie lekker plekkie om te bly. Die diens is uitstekend en alles was netjies. Dit is die moeite werd om daar te bly en dis waarde vir geld.

Melanie N - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie N

Baie skoon en netjies.

Veilige, skoon en netjiese verblyf!

The Olde House se terugvoer

Hi Melanie,
Baie baie dankie.
Ons sien daarna uit om weer vir u te sien.

Groete,
Jenny en Rieta

The Olde House
Ronald F - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald F

Dit is vreeslik netjies!

Geen klagtes nie, verblyf en mense was puik. Mense vriendelik, behulpsaam, skoon en die beddegoed baie mooi. Dankie vir wonderlike verblyf in Port Elizabeth. Ons sal julle volgende jaar weer sien. Dankie vir alles.

Thys D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys D

Alles was gerieflik en skoon.

Het tuis gevoel. Vriendelike diens ontvang.

Barbara B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara B

Ek het die aand hier geniet.

Ek was in PE vir besigheid, dit was een aand oornag maar ek het dit geniet.

The Olde House se terugvoer

Hi Barbara,
Baie baie dankie.
Ons hoop om jou weer, sommer baie gou te sien.

Groete,
Jenny en Rieta

The Olde House
Wanda J - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda J

Great!

Ontvangs was warm en vriendelik en personeel het uit hul pad gegaan om ons gelukkig te hou. Kamers is pragtig en uitstekend toegerus. Gaan verseker weer hier oorbly en het reeds vir almal aanbeveel!

Errol N - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol N

Regtig baie goed.

Regtig baie goed. Baie skoon,netjies en groot kamers met baie goeie diens. Die opsigters was baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer kuier. Die enigste aanbeveling vir verandering sal wees dat hulle die stortkop verander. Dit is te klein en spuit oneweredig. Verder was dit baie aangenaam!

Pierre C - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C

Besigheidsreis.

Handdoeke ruik so heerlik vars en skoon elke dag, bed slaap ongelooflik lekker. Deel van die inkomste gaan vir liefdadigheid en dit maak dié verblyf soveel meer die moeite werd.

Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Lewona T - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lewona T

Ons verblyf was asemrowend.

Goeie diens gekry van Rieta en haar man. Kinders het dit terdeë geniet. Sal die plek aanbeveel vir al my vriende, want dit is verskriklik rustig daar en alles was netjies en skoon.

Rodney K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney K

Great stay

Thanks to management and staff for hosting us . We felt right at home.

Henry O - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry O

Ons het baie lekker gekuier!

Baie dankie vir die vriendelikheid! Die plekkie is pragtig. Sal graag weer wil kom kuier! Die is 'n moet as jy in Port Elizabeth wil oorbly!

Ockert R - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert R

Baie vriendelike en behulpsame diens.

Baie goeie vriendelike ontvangs. Kamers netjies. Parkering is veilig, maar effens beknop.

Vanaf
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cape-weg 119, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZiODU4MmFhLTg4YWUtNDJiMi05Mjc2LTZiMWM5OTlmNGQwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495 per nag (plek vir 2) 100 5 1 5 119 CapeRoad Mill Park 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.958330563593 25.595686921594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang