The Owl on 5th
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 84 5th Laan, Newtonpark, 6002, Oos-Kaap
- Vanaf R880 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Owl on 5th is in Newton Park in die Oos-Kaap geleë en daar is 3 eenhede om van te kies.
Elke eenheid het gemaklike beddens en 'n badkamer met óf 'n stort óf 'n bad. Elke eenheid beskik oor 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea met 'n satelliet-TV. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en broodrooster toegerus. Elke eenheid het ook privaat braaigeriewe.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. The Owl on 5th is sentraal geleë en naby Kaapweg se sakedistrik, hospitale, winkelsentrums, alle strande, skole, gholfbane en die lughawe.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 84 5th Laan, Newtonpark, 6002, Oos-Kaap
- Gaste dink The Owl on 5th het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 84 5th Laan, Newtonpark, 6002, Oos-Kaap