Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wild Bunch Safari House

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir The Wild Bunch Safari House
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Annemarie G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie G

Absolutely fantastic.

Wonderful and relaxing.

Pieter P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

We had a super weekend at The Wild Bunch house.

The animals never stopped coming, like they were invited even got to see the bush babies.

Elaine S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S

Heerlike Bosveld-ervaring.

Ons het sewe nagte oorgebly by The Wild Bunch Safari House. Dit het ons Bosveld-ervaring heeltemal oortref. Die huis is gerieflik ingerig met alles wat jy nodig het. Heerlikste kuierstoep met ingeboude braai en swembad. Was vir ons so lekker om die koedoes, steenbokkie, blou wildebeeste, kameelperde en vlakvarke te voer met die pellets wat ons by die winkeltjie in Marloth Park kon koop. Ons gaan ons boshuis vreeslik mis, maar sal beslis weer terugkom. Dankie Diana vir julle goeie diens en kommunikasie. Groete Elaine Stofberg en gesin.

Anthonie J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthonie J

Baie aangename en rustige atmosfeer.

Sien sterre.

Esther B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Esther B

Netjiese eenheid met mooi swembad en baie diere.

Die eenheid is baie donker binne met min natuurlike lig. Kort helderder beligting veral in die kamers. Nie borsels om buite braairooster skoon te maak nie, of graaf om as te verwyder nie. Vullisstoring en verwydering is 'n probleem, alhoewel agent gehelp het en vuilgoedsakke in haar motor gelaai het om weg te gooi.

Gillian V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gillian V

Heerlike wegbreek in die bos.

Heerlike, veilige plek in die bos. Die swembad is ideaal, met die braai-area reg langs dit sodat jy ogie oor kinders kan hou. Gereeld vlakvarke met babatjies en bokke as besoekers gekry. Selfs 2 kameelperde verby sien loop. Goeie waarde vir geld.

Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Rinkhalslaan 2247, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfea0c1e202b7f4abbd357e4a0766897d56119a5b55093f6d8963bdcf434ecf45682254fde23e0eb1418f27f606b31465e44a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 2247 Rinkhals Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -25.3481812 31.776132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang