Thyme Spent
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pikkewynweg 60, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Thyme Spent is in die kusdorp Bloubergstrand. Dit is 'n bekoorlike gastehuis wat ideaal is vir gaste op soek na 'n rustige wegbreekplek net 1,5 km vanaf die strand.
Die gastehuis bied verblyf aan in 'n dakwoonstel, ateljeewoonstel, tuinwoonstel en 3 en suite-slaapkamers met gemeenskaplike geriewe. Slegs gaste in die Klassieke Koningin- en Superieure Koningkamers het toegang tot die gemeenskaplike kombuis en sitareas.
Die lowerryke tuin is perfek vir ontspanning en gaste het toegang tot 'n dek, vuurput, tuin en swembadarea.
Daar is winkelsentrums en restaurante in die omgewing en aktiwiteite sluit swem, branderplankry en bromponie-verhuring in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Deens
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Deborah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Pikkewynweg 60, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Thyme Spent het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Milnerton Rural Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pikkewynweg 60, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang