Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thyme Spent

Gastehuis
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Klassieke Koninginkamer
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is op die grondverdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en 'n stort. Die eenheid het 'n gemeenskaplike kombuis wat met 2 oonde, 'n gasstoof, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus is. Gaste in hierdie kamer deel 2 ruim sitareas en 'n eetarea. Alle gaste het ook toegang tot 'n swembaddek, tuin en vuurput.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Prys sluit in

Slegs verblyf. Gemeenskaplike kombuisgeriewe is beskikbaar.

Huisreëls

'n Opgeleide hond woon op die perseel.

ID/Paspoort moet tydens die inklokproses getoon word.

Daar is 'n streng geraasbeleid in plek en gaste mag nie buitensporige geraas maak of harde musiek speel nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Superieure Koningkamer
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en 'n stort. Die eenheid het 'n gemeenskaplike kombuis wat met 2 oonde, 'n gasstoof, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus is. Gaste in hierdie kamer deel 2 ruim sitareas en 'n eetarea. Alle gaste het ook toegang tot 'n swembaddek, tuin en vuurput.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Kaggel
Prys sluit in

Slegs verblyf. Gemeenskaplike kombuisgeriewe is beskikbaar.

Huisreëls

'n Opgeleide hond woon op die perseel.

ID/Paspoort moet tydens die inklokproses getoon word.

Daar is 'n streng geraasbeleid in plek en gaste mag nie buitensporige geraas maak of harde musiek speel nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Ateljeewoonstel
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-ateljeewoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n stoep sodat gaste buite kan ontspan en 'n dek met 'n mooi uitsig en 'n privaat plonspoel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Opgeleide hond woon op die perseel.

ID/Paspoort moet tydens die inklokproses getoon word.

Daar is 'n streng geraasbeleid in plek en gaste mag nie buitensporige geraas maak of harde musiek speel nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Tuinwoonstel
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Die tuinwoonstel is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, stoele en 'n etenstafel. Die slaapkamer het 'n ook 'n skuifdeur wat lei na 'n lieflike tuin waar gaste privaat kan ontspan. Die skuifdeur in die sitarea lei na die gemeenskaplike swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Opgeleide hond woon op die perseel.

ID/Paspoort moet tydens die inklokproses getoon word.

Daar is 'n streng geraasbeleid in plek en gaste mag nie buitensporige geraas maak of harde musiek speel nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Dakwoonstel
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die moderne dakwoonstel is op die derde verdieping en spog met 2 slaapkamers waarvan die eerste slaapkamer 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer 'n koninggrootte-bed het. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n stoep waar gaste kan ontspan met 'n uitsig oor die see en Tafelberg.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Opgeleide hond woon op die perseel.

ID/Paspoort moet tydens die inklokproses getoon word.

Daar is 'n streng geraasbeleid in plek en gaste mag nie buitensporige geraas maak of harde musiek speel nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pikkewynweg 60, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e2273dfb04a1efb0d4a4acc6c07b929d9ede73f38319e7703f765448682fbb6bb345b516f7378b06902f281f6aae13185fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 60 Pikkewyn Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.802621 18.4680595

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang