Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tiny Retreat on Third

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Sep 2024 tot 29 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 3, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6056, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 650 R1 485 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Tiny Retreat on Third bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Gqeberha (Port Elizabeth) en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n eiland met sitplek vir 4 toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en WiFi.

Daar is bykomende buitelugeetplekke en 'n braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Clarise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 3de Laan 3, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6056, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
R1 650 R1 485
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 650
R1 650 R1 485
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 3, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6056, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bc5e51f6f9f981da980c3e5ba6f9e44d2b124b3ef5db1f13584c01381fc13a209ada1e24c82f5c604b7a68dd6ceb8fab43d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 485 per nag, vir 4 mense 3 3de Laan Walmer 6056 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.979242681891 25.60786828618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang