Transkei Beach Cottages
Beskrywing
Hierdie ouwêreldse eenslaapkamerwoonstel het 'n dubbelbed, 'n stapelbed in die leefarea en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuisie en -leefarea het 'n tweeplaatgasstoof, 'n yskas-vrieskas en kombuisware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die verblyf is troeteldiervriendelik en dit moet vooraf met die eienaar gereël word.
Die eienaar woon op die perseel en is altyd daar om te help.
Die balans van 50% is 30 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring.
Tradisionele geregte, soos potbrood, vetkoek, umqusho, en umphokoqo kan gereël word.
'n Wasgoeddiens is beskikbaar.
Vuurmaakhout en seekos is beskikbaar.
Ekstra vriesgeriewe is beskikbaar.
Die blyplek is troeteldiervriendelik mits jou troeteldiere goedgemanierd is en jy hulle beddegoed verskaf.
'n Diensfooi van R200 word per bespreking gehef.
Indien julle enige glasbottels, blikke en weggooidoeke bring, moet dit asb. weer verwyder word aangesien die eiendom nie geriewe het om dit verwyder nie. Dit kan na Kentani 30 km hiervandaan geneem word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-kamer het 'n dubbelbed en 2 stapelbeddens wat stewig genoeg is vir volwassenes en die eenheid het ook 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaat-gasstoof, yskas-vrieskas en kombuisware. Die eenheid is groen en elektrisiteit is van sonkrag afkomstig. Daar is nie kragpunte nie en indien gaste hul toestelle wil laai, moet hulle die eienaar by die hoofhuis gaan vra. Lopende water word voorsien vanaf 'n plaaslike fontein en is ook heerlik om te drink. Daar is braaigeriewe op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
2 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die verblyf is troeteldiervriendelik en dit moet vooraf met die eienaar gereël word.
Die eienaar woon op die perseel en is altyd daar om te help.
Die balans van 50% is 30 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring.
Tradisionele geregte, soos potbrood, vetkoek, umqusho, en umphokoqo kan gereël word.
'n Wasgoeddiens is beskikbaar.
Vuurmaakhout en seekos is beskikbaar.
Ekstra vriesgeriewe is beskikbaar.
Die blyplek is troeteldiervriendelik mits jou troeteldiere goedgemanierd is en jy hulle beddegoed verskaf.
'n Diensfooi van R200 word per bespreking gehef.
Indien julle enige glasbottels, blikke en weggooidoeke bring, moet dit asb. weer verwyder word aangesien die eiendom nie geriewe het om dit verwyder nie. Dit kan na Kentani 30 km hiervandaan geneem word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plek 9, Cebe Cottages, Transkei, 4980, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang