Transkei Beach Cottages
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R200 administrasiefooi per bespreking.
Prys sluit in
- Beach Cottage
- Selfsorg
- Sonwabo
- Selfsorg
Huisreëls
Die verblyf is troeteldiervriendelik en dit moet vooraf met die eienaar gereël word.
Die eienaar woon op die perseel en is altyd daar om te help.
Die balans van 50% is 30 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring.
Tradisionele geregte, soos potbrood, vetkoek, umqusho, en umphokoqo kan gereël word.
'n Wasgoeddiens is beskikbaar.
Vuurmaakhout en seekos is beskikbaar.
Ekstra vriesgeriewe is beskikbaar.
Die blyplek is troeteldiervriendelik mits jou troeteldiere goedgemanierd is en jy hulle beddegoed verskaf.
'n Diensfooi van R200 word per bespreking gehef.
Indien julle enige glasbottels, blikke en weggooidoeke bring, moet dit asb. weer verwyder word aangesien die eiendom nie geriewe het om dit verwyder nie. Dit kan na Kentani 30 km hiervandaan geneem word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plek 9, Cebe Cottages, Transkei, 4980, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang