Trichardspoort Camping
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Trichardspoort-wildsplase, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
- Vanaf R450 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Trichardspoort Camping is in die pragtige Trichardspoortvallei geleë, sowat 30 km buite Bronkhorstspruit-afrit op die R25 na Groblersdal. Die wildplaas is ideaal vir gesinsuitstappies.
Bush Camp bied 5 off-the-grid staanplekke wat elk geskik is vir 5 gaste. Ablusiegeriewe met storte is beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Wildritte en perdry kan ook teen 'n ekstra koste gereël word. Buite is 'n boma waar gaste heerlik saam kan kuier. Daar is ook staproetes asook 'n groot verskeidenheid wildsoorte op die plaas. Neem asseblief kennis dat daar geen selfoonontvangs op die plaas is nie.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 58
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Trichardspoort-wildsplase, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
Sien meer verblyf in Gauteng
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Trichardspoort-wildsplase, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang