Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

UmVangati House

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Standard Queen Room
Vanaf
Vanaf R 4 745
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het sy eie ingang vanaf 'n houtpaadjie en is op die grondverdieping van die hoofgebou, langs die Standard King Room geleë. Die kamer is 26 m² groot en bied 'n uitsig oor die inheemse bos. Dit het 'n ekstra lang koningingrootte-bed met perkallinne, 'n lessenaar en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Luukse toiletware word voorsien en ander geriewe sluit 'n HD-TV, gratis WiFi, 'n telefoon, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie met voorraad en lugversoring in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

umVangati House bied slegs verblyf aan volwassenes.
Reg van toegang word voorbehou.
Slegs 2 gaste word per kamer toegelaat.
Dagbesoekers word ongelukkig nie toegelaat nie.
UmVangati House is in 'n natuurreservaat met vrylopende wild wat skadelik of gevaarlik kan wees.
Let asb. dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek, navraag oor die toestand van die grondpad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Gaste sal 'n vrywaringsdokument met aankoms moet teken.
Die bestuur aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige verliese, beserings, van watter aard ook al, terwyl gaste by die lodge tuisgaan nie.
Geen professionele foto-sessies, partytjies of funksies word op umVangati House se perseel toegelaat nie.
Respekteer asb. die ander gaste. Geen onnodige geraas of harde musiek sal op die perseel toegelaat word nie.
Dit is 'n hoërisiko-brandgebied. Moenie op enige plek op die perseel vuurmaak nie.
Rook is verbode. Moenie binnenshuis of in die hoof-openbare areas, insluitend die swembad, rook nie. Rookareas sal met aankoms uitgewys word.
UmVangati House het 'n dranklisensie. Geen gas mag sy eie alkohol saambring nie. Gaste is welkom om navraag te doen of UmVangati House hul gunsteling-drankie in voorraad het.
Die herstel of vervanging vir alle breekskade en skade wat aan die eiendom gerig word, sal ten volle gehef word volgens die diskresie van die eienaars sonder dispuut.
UmVangati House bied luukse verblyf en die kleredrag is gemaklik. Gebruik asb. behoorlike sintetiese swemklere in en om die swembad. Geen swemklere word tydens ontbyt of aandete toegelaat nie.
Gaste is baie welkom om die hoofgebou van 07:30 tot 21:30 te gebruik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Standard King Room
Vanaf
Vanaf R 6 690
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het sy eie ingang vanaf 'n houtpaadjie en is op die grondverdieping van die hoofgebou, langs die Standard Queen Room geleë. Die kamer is 30 m² groot en bied 'n uitsig oor die inheemse bos. Dit het 'n ekstra lang koninggrootte-bed met perkallinne, 'n lessenaar en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Luukse toiletware word voorsien en ander geriewe sluit 'n HD-TV, gratis WiFi, 'n telefoon, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie met voorraad en lugversoring in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

umVangati House bied slegs verblyf aan volwassenes.
Reg van toegang word voorbehou.
Slegs 2 gaste word per kamer toegelaat.
Dagbesoekers word ongelukkig nie toegelaat nie.
UmVangati House is in 'n natuurreservaat met vrylopende wild wat skadelik of gevaarlik kan wees.
Let asb. dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek, navraag oor die toestand van die grondpad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Gaste sal 'n vrywaringsdokument met aankoms moet teken.
Die bestuur aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige verliese, beserings, van watter aard ook al, terwyl gaste by die lodge tuisgaan nie.
Geen professionele foto-sessies, partytjies of funksies word op umVangati House se perseel toegelaat nie.
Respekteer asb. die ander gaste. Geen onnodige geraas of harde musiek sal op die perseel toegelaat word nie.
Dit is 'n hoërisiko-brandgebied. Moenie op enige plek op die perseel vuurmaak nie.
Rook is verbode. Moenie binnenshuis of in die hoof-openbare areas, insluitend die swembad, rook nie. Rookareas sal met aankoms uitgewys word.
UmVangati House het 'n dranklisensie. Geen gas mag sy eie alkohol saambring nie. Gaste is welkom om navraag te doen of UmVangati House hul gunsteling-drankie in voorraad het.
Die herstel of vervanging vir alle breekskade en skade wat aan die eiendom gerig word, sal ten volle gehef word volgens die diskresie van die eienaars sonder dispuut.
UmVangati House bied luukse verblyf en die kleredrag is gemaklik. Gebruik asb. behoorlike sintetiese swemklere in en om die swembad. Geen swemklere word tydens ontbyt of aandete toegelaat nie.
Gaste is baie welkom om die hoofgebou van 07:30 tot 21:30 te gebruik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Luxury Mountain View Suite 1
Vanaf
Vanaf R 11 650
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite is 77m² groot en bied 'n ononderbroke uitsig op die berge en oor die welige bosveld en watergat wat gereeld deur wild besoek word. Die suite het 'n ekstra lang koninggrootte-bed met perkallinne, 'n lessenaar en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, instapstort, toilet en dubbelwasbak. Luukse toiletware word voorsien. Ander geriewe sluit 'n HD-TV, gratis WiFi, 'n telefoon, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie met voorraad en lugversoring in. Die suite lei na 'n privaat houtdek.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

umVangati House bied slegs verblyf aan volwassenes.
Reg van toegang word voorbehou.
Slegs 2 gaste word per kamer toegelaat.
Dagbesoekers word ongelukkig nie toegelaat nie.
UmVangati House is in 'n natuurreservaat met vrylopende wild wat skadelik of gevaarlik kan wees.
Let asb. dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek, navraag oor die toestand van die grondpad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Gaste sal 'n vrywaringsdokument met aankoms moet teken.
Die bestuur aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige verliese, beserings, van watter aard ook al, terwyl gaste by die lodge tuisgaan nie.
Geen professionele foto-sessies, partytjies of funksies word op umVangati House se perseel toegelaat nie.
Respekteer asb. die ander gaste. Geen onnodige geraas of harde musiek sal op die perseel toegelaat word nie.
Dit is 'n hoërisiko-brandgebied. Moenie op enige plek op die perseel vuurmaak nie.
Rook is verbode. Moenie binnenshuis of in die hoof-openbare areas, insluitend die swembad, rook nie. Rookareas sal met aankoms uitgewys word.
UmVangati House het 'n dranklisensie. Geen gas mag sy eie alkohol saambring nie. Gaste is welkom om navraag te doen of UmVangati House hul gunsteling-drankie in voorraad het.
Die herstel of vervanging vir alle breekskade en skade wat aan die eiendom gerig word, sal ten volle gehef word volgens die diskresie van die eienaars sonder dispuut.
UmVangati House bied luukse verblyf en die kleredrag is gemaklik. Gebruik asb. behoorlike sintetiese swemklere in en om die swembad. Geen swemklere word tydens ontbyt of aandete toegelaat nie.
Gaste is baie welkom om die hoofgebou van 07:30 tot 21:30 te gebruik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Luxury Mountain View Suite 2
Vanaf
Vanaf R 11 650
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite is 77m² groot en bied 'n ononderbroke uitsig op die berge en oor die welige bosveld en watergat wat gereeld deur wild besoek word. Die suite het 'n ekstra lang koninggrootte-bed met perkallinne, 'n lessenaar en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, instapstort, toilet en dubbelwasbak. Luukse toiletware word voorsien. Ander geriewe sluit 'n HD-TV, gratis WiFi, 'n telefoon, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie met voorraad en lugversoring in. Die skuifdeure lei na 'n privaat houtdek.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

umVangati House bied slegs verblyf aan volwassenes.
Reg van toegang word voorbehou.
Slegs 2 gaste word per kamer toegelaat.
Dagbesoekers word ongelukkig nie toegelaat nie.
UmVangati House is in 'n natuurreservaat met vrylopende wild wat skadelik of gevaarlik kan wees.
Let asb. dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek, navraag oor die toestand van die grondpad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Gaste sal 'n vrywaringsdokument met aankoms moet teken.
Die bestuur aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige verliese, beserings, van watter aard ook al, terwyl gaste by die lodge tuisgaan nie.
Geen professionele foto-sessies, partytjies of funksies word op umVangati House se perseel toegelaat nie.
Respekteer asb. die ander gaste. Geen onnodige geraas of harde musiek sal op die perseel toegelaat word nie.
Dit is 'n hoërisiko-brandgebied. Moenie op enige plek op die perseel vuurmaak nie.
Rook is verbode. Moenie binnenshuis of in die hoof-openbare areas, insluitend die swembad, rook nie. Rookareas sal met aankoms uitgewys word.
UmVangati House het 'n dranklisensie. Geen gas mag sy eie alkohol saambring nie. Gaste is welkom om navraag te doen of UmVangati House hul gunsteling-drankie in voorraad het.
Die herstel of vervanging vir alle breekskade en skade wat aan die eiendom gerig word, sal ten volle gehef word volgens die diskresie van die eienaars sonder dispuut.
UmVangati House bied luukse verblyf en die kleredrag is gemaklik. Gebruik asb. behoorlike sintetiese swemklere in en om die swembad. Geen swemklere word tydens ontbyt of aandete toegelaat nie.
Gaste is baie welkom om die hoofgebou van 07:30 tot 21:30 te gebruik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Luxury Mountain View Suite 3
Vanaf
Vanaf R 11 650
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite is 77m² groot en bied 'n ononderbroke uitsig op die berge en oor die welige bosveld en watergat wat gereeld deur wild besoek word. Die suite het 'n ekstra lang koninggrootte-bed met perkallinne, 'n lessenaar en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, instapstort, toilet en 'n dubbelwasbak. Luukse toiletware word voorsien. Ander geriewe sluit 'n HD-TV, gratis WiFi, 'n telefoon, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie met voorraad en lugversoring in. Die skuifdeure lei na 'n privaat houtdek.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

umVangati House bied slegs verblyf aan volwassenes.
Reg van toegang word voorbehou.
Slegs 2 gaste word per kamer toegelaat.
Dagbesoekers word ongelukkig nie toegelaat nie.
UmVangati House is in 'n natuurreservaat met vrylopende wild wat skadelik of gevaarlik kan wees.
Let asb. dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek, navraag oor die toestand van die grondpad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Gaste sal 'n vrywaringsdokument met aankoms moet teken.
Die bestuur aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige verliese, beserings, van watter aard ook al, terwyl gaste by die lodge tuisgaan nie.
Geen professionele foto-sessies, partytjies of funksies word op umVangati House se perseel toegelaat nie.
Respekteer asb. die ander gaste. Geen onnodige geraas of harde musiek sal op die perseel toegelaat word nie.
Dit is 'n hoërisiko-brandgebied. Moenie op enige plek op die perseel vuurmaak nie.
Rook is verbode. Moenie binnenshuis of in die hoof-openbare areas, insluitend die swembad, rook nie. Rookareas sal met aankoms uitgewys word.
UmVangati House het 'n dranklisensie. Geen gas mag sy eie alkohol saambring nie. Gaste is welkom om navraag te doen of UmVangati House hul gunsteling-drankie in voorraad het.
Die herstel of vervanging vir alle breekskade en skade wat aan die eiendom gerig word, sal ten volle gehef word volgens die diskresie van die eienaars sonder dispuut.
UmVangati House bied luukse verblyf en die kleredrag is gemaklik. Gebruik asb. behoorlike sintetiese swemklere in en om die swembad. Geen swemklere word tydens ontbyt of aandete toegelaat nie.
Gaste is baie welkom om die hoofgebou van 07:30 tot 21:30 te gebruik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 4 745
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Swadini-weg, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb60207659f7838e77a92dc13014d9f94cbae82e21d7ce8b224bb9db6a1401d7621a98e6060fcecce4d80e6788843c9c7cfab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 745 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Swadini Road Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -24.516060800814 30.850864648819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang