Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Underhill Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Monks Distillery, Tierkop Plaas nr. 208, Breederivier, 2085, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Underhill Cottage is 'n asemrowende selfsorg-toevlugsoord tussen bergreekse, op die oewer van die Breërivier naby Wolseley. Hierdie eiendom is heeltemal buite die netwerk en is net 90 minute vanaf Kaapstad geleë.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers elk met 'n koningingrootte-bed. Hulle deel die gebruik van 'n moderne, goed ingerigte badkamer, toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook twee ottomanslapers sonder linne beskikbaar vir 2 ekstra kinders om op te slaap.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit maak oop na die sitkamer wat gemeubileer is met sagte sitplek en 'n knus kaggel. Die aangrensende eetarea is die perfekte plek vir gaste om hul aansit-etes te geniet.

Deur die stapeldeure stap gaste uit na die uitgestrekte stoep met buitesitplek en braaigeriewe wat oor die rivier uitkyk. Gaste kan 'n verskeidenheid doendinge geniet wat swem, visvang, bergstaptogte, voëlkyk en sterrekyk insluit, en daar is ook 2 kajakke beskikbaar vir gebruik op die rivier. Daar is 'n aantal staproetes en bergfietsroetes in die onmiddellike omgewing asook baie wynplase, eetplekke en plaasstalletjies.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Di Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Monks Distillery, Tierkop Plaas nr. 208, Breederivier, 2085, Wes-Kaap
  • Gaste dink Underhill Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Monks Distillery, Tierkop Plaas nr. 208, Breederivier, 2085, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA555abb81edd3b1e80156b2e17a0092064447af2dbe8bf0f63ed9d353ebdf37ff64c9b12fee10b57717f987a8ebe8086e95d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Monks Distillery Tierkop Farm no 208 2085 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -33.505764862137 19.171857569435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang